Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Milford

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milfordweg 4, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R3 000 R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 on Milford is 'n kontemporêre selfsorghuis wat in Douglasdale, Sandton, tussen die voorstede van Fourways en Bryanston geleë is.

Dié eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel. Hierdie huis is naby skole, hospitale en winkelkomplekse.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.1/5

Phuti Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Milfordweg 4, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milfordweg 4, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6105720a6b66c634826e81fbd2128fe07c9dbc204c93fdc55859d63dd08ebd49db6b1b8b5090279a8ff790db08c9ad608254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 4 Milford Road Douglasdale 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0431464 27.9953006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang