Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 On Turner

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Skoon, netjies, waarde vir geld en goeie ligging. Die eienaar is baie behulpsaam en staan gereed om met enige probleme te assisteer. Sy het seker gemaak ons is op ons gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
4 On Turner
Bennie en gesin Ek is bly julle het dit geniet in die Kaap. Dit was ʼn plesier om julle te akkommodeer.

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie vriendelike ontvangs Met ons aankoms het die gasvrou ons baie vriendelik ontvang en deur die woonstel geneem. Die woonstel is ruim en baie gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Tevrede. Die enigste probleem was ander gaste wat die oggend 01:30 kliphard onder my kamervenster gepraat het. Dit het egter geen invloed op die goeie diens of die goed ingerigte woonplek gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilonka
4 On Turner
Hallo Amor, Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle hier by ons te akkommodeer. Vreeslik jammer vir die geraas. Ons het polisielede gehad wat nagskof gewerk het. Ek het hulle telkemale gevra om die ander gaste op die eiendom ook in ag te neem veral met hulle aankoms. Weereens jammer vir die ongerief. Ons sal op hierdie tipe goed defnitief in die toekoms beter aandag gee.

Monica P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2021

Netjies en gerieflik vir 'n vinnige oornagplekkie. Warm water in stort is 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ilonka
4 On Turner
Hallo Monica Ek het aan jou dogter Megan verduidelik dat ñ gasgeyser as volg werk. Jy draai die warm waterkraan heeltemal oop en dan reguleer jy die hitte met die koue kraan. Jammer as sy nie die werking van ñ gasgeyser aan jou oorgedra en verduideliknhet nie. Jy kon my gekontak het enn ek sou vir jou die werking daarvan verduidelik.

Annamarie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Wonderlike ervaring, mooi eenheid netjies en skoon. Die eenheid waarin on gebly het, het alles gehad wat mens nodig het. Baie netjies en mooi. Ilonka was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal 4 On Turner vir enige persoon aanbeveel of dit nou vir 'n familie vakansie is of werksreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chardonay L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Ons kuier was fantasties. Ons het baie lekker gebly by 4 on Turner. Dit is gerieflik en die area is stil. Die gasvrou is baie lieflik en baie tegemoetkomend. Ek beveel 4 on Turner aan vir n weg breek van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Baie lekker plek, sentraal geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2020

Ruim. Gerieflik. Bekostigbaar Vir ons doel is die ligging perfek en gerieflik gewees. Sal dit in die toekoms weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Skoon, ruim en netjies. Die netheid, ruimheid en veiligheid sal maak dat ek beslis weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie vir die eienaars se vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Perfect place for a family or friends travelling. Hospitality is great and we had good service. Clean and spacious rooms and living areas. The place is central located and easy access to the all main routes. Clean and very hospitable people. I enjoyed my stay and my teenagers loved the place. Definitely will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilonka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 4, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04231c3d113d39c8f8061f43e654637b811edca464736221cff2333f0a0283e469deb19a44963f3b2ba040cdd05ddaf53417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 4 Turner Street Thalmen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89946 18.64765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang