4 On Turner
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilonka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Bennie D - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld en goeie ligging.
4 On Turner se terugvoer
Bennie en gesin
Ek is bly julle het dit geniet in die Kaap. Dit was ʼn plesier om julle te akkommodeer.
Pieter V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs
Amor V - Okt 2021
Algehele gradering
Tevrede.
4 On Turner se terugvoer
Hallo Amor,
Baie dankie vir jou resensie.
Dit was aangenaam om julle hier by ons te akkommodeer.
Vreeslik jammer vir die geraas.
Ons het polisielede gehad wat nagskof gewerk het.
Ek het hulle telkemale gevra om die ander gaste op die eiendom ook in ag te neem veral met hulle aankoms.
Weereens jammer vir die ongerief.
Ons sal op hierdie tipe goed defnitief in die toekoms beter aandag gee.
Monica P - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik vir 'n vinnige oornagplekkie.
4 On Turner se terugvoer
Hallo Monica
Ek het aan jou dogter Megan verduidelik dat ñ gasgeyser as volg werk. Jy draai die warm waterkraan heeltemal oop en dan reguleer jy die hitte met die koue kraan. Jammer as sy nie die werking van ñ gasgeyser aan jou oorgedra en verduideliknhet nie. Jy kon my gekontak het enn ek sou vir jou die werking daarvan verduidelik.
Annamarie M - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, mooi eenheid netjies en skoon.
Chardonay L - Des 2020
Algehele gradering
Ons kuier was fantasties.
Leana B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek, sentraal geleë.
Erwin S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ruim. Gerieflik. Bekostigbaar
Hennie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, ruim en netjies.
June D - Des 2019
Algehele gradering
Perfect place for a family or friends travelling.
Sarizé R - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike verblyf wat sentraal is.
Liana S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit het by verre soos my eie huis gevoel toe ek daar instap, baie dankie ook vir die hulp met die TV en die rustige aanwysings.
Paulani H - Feb 2019
Algehele gradering
Ilonka het uit haar pad gegaan om seker te maak dat die verblyf alles het wat nodig is.
Reinard C - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en veilig.
4 On Turner se terugvoer
Baie dankie, Esmeralda, hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die goeie resensie.
Groete,
Ilonka
H M - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was netjies en ons gasvrou baie vriendelik.
Bruce S - Jan 2019
Algehele gradering
A very clean and pleasant place to stay that is easy to access from the motorway. Very friendly and helpful host/hostess.
4 On Turner se terugvoer
Good day Charles, thank you for your kind words.
I will add the tea with the coffee and place a complimentary handsoap for guests in the bathroom. Thank you once again hope to see you soon.
Hugoryn V - Apr 2019
Algehele gradering
Dis 'n baie netjies plek in 'n rustige area.
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam, skoon, rustig, kon my eie ding doen asof ek by my eie huis is.
Nanine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Neat and clean overnight accommodation with sufficient self catering facilities.
Lizbe R - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese, mooi en skoon verblyf met alles wat nodig is. Vriendelike gashere.
Karyke S - Des 2018
Algehele gradering
Kan nie beter!
Gerhard S - Nov 2018
Algehele gradering
Sentraal, veilig, ruim en alles wat mens nodig het.
Nigel D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om daar te bly.
Candy O - Sep 2018
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Cerine B - Aug 2018
Algehele gradering
4 On Turner is net die plek!
Samantha S - Aug 2018
Algehele gradering
Safety was pertinent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig.
Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yandi J - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was die perfekte plekkie om te kuier met goeie vriende.
Shane S - Feb 2018
Algehele gradering
Gasvryheid.
Bernica K - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties, vriendelike eienaars en waarde vir jou geld.
4 On Turner se terugvoer
Dit was weereens 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Baie dankie vir julle goeie resensie.
Groete, Ilonka.
Simone J - Jan 2018
Algehele gradering
Baie beïndruk!
Fred O - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Gawie J - Mei 2018
Algehele gradering
Privaat met alle geriewe.
Sanet B - Mrt 2018
Algehele gradering
Het vir 2 dae hier gebly.
Christiaan B - Jul 2018
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and will recommend anybody with family to stay here.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het regtig ons verblyf geniet en sal enigiemand met familie aanbeveel om hier te bly.
Sal enige tyd weer daar bly. Het dit regtig geniet met baie vriendelike mense en alles wat jy van die huis af nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tamzynn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly!
Jaco D - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
4 On Turner se terugvoer
Hi Jaco,
Daar is niks wat in die dak rondloop nie dit is die insulasie in die dak as gevolg van die wind. Die hout platform is in die badkamer buite stortdeur want 'n matjie is onhigiënies.
Die toilet werk die waterdruk is baie laag dus flush dit nie sterk nie maar ons sal defnitief daarna kyk.
Vriendelike groete Ilonka
Chanel A - Des 2018
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
4 On Turner se terugvoer
Hallo Chanel,
Jammer dat jou ondervinding met julle verblyf nie na wense was nie.
Ons het die toilet intussen vervang en sal defnitief aandag gee aan die spinnerakke.
Groete,
Ilonka
Reinette P - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles wat jy mag nodig kry is daar.
4 On Turner se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review. Die spieël is op my lys van noodsaaklikhede. Ek maak dringend werk daarvan.
Groete
ilonka
Louis B - Nov 2017
Algehele gradering
Ideale geriewe vir aangename verblyf.
4 On Turner se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review Louis
Bernica K - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
4 On Turner se terugvoer
Baie dankie Bernica.
Ek is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons hoop julle kan weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Ilonka van Zyl
Christiaan B - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, en ons het dit baie geniet!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnerstraat 4, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang