Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Varneys

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir 4 on Varneys
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sarvesh B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarvesh B

Comfortable and central accommodation with great staff.

We had a lovely stay at 4 on Varneys. The team made us feel welcome and comfortable at every turn. Very central and within walking distance or a short Uber ride of the Waterfront and many other attractions and restaurants around Greenpoint and Seapoint.

4 on Varneys se terugvoer

Dear Sarvesh,

We are delighted to hear such positive feedback from you.

We appreciate the kind words and are pleased to know that our efforts to provide a welcoming and convenient stay are recognised. I will let the team know about this positive review and encourage them to keep up the excellent work.

Regards,

Maon

4 on Varneys
Ghillian F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghillian F

Waarde vir geld.

Die verblyf is perfek. Ons het sommer na die rugbyveld gestap. Daar is baie winkels naby. Die ontbyt was baie goed voorberei en baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

4 on Varneys se terugvoer

Dankie Ghillian, dit is 'n pragtige resensie wat ons waardeer dat jy die tyd geneem het om te doen.
Ons hoop jy sal terug wees vir die volgende Stormers-wedstryd!
Groete van ons almal by 4On Varneys.

4 on Varneys
Sylvia M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M

It was very fantastic.

Lovely host, friendly staff, secure place.

4 on Varneys se terugvoer

Thank you so much Sylvia, it was lovely to meet you. We hope you will be back soon on your next visit to Cape Town. Regards from us all at 4 On Varneys.

4 on Varneys
Nicol L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol L

We had a great time. Breakfast was great too! Thanks!

See stars.

4 on Varneys se terugvoer

Many thanks Nicol, hope to see you back again.
Regards

4 on Varneys
Liezel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Verblyf was goed. Kamer baie netjies en gemaklik. Enigste nadeel is die ligging.

En die water in die stort spoel nie weg terwyl jy stort nie.

4 on Varneys se terugvoer

Hallo Liezel
Dankie vir jou resensie. Lees ek dit reg dat die enigste nadeel die ligging was? Dit is waarvoor ons bekend is, behalwe vir ons heerlike ontbyt en wonderlike personeel. Ons ligging is net 'n skamele 250 meter van die Kaapstad Stadion en baie sentraal tot alle ander dele van Kaapstad.
Groete, Maon

4 on Varneys
Tertia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia D

Sal nie aanbeveel nie. Raas te veel.

Gastehuis is mooi, maar dit het baie geraas. Ons het in die onderste kamer by die voordeur gebly, so dit raas as ander gaste elke keer daar in en uit gaan. Die houtvloere is 'n probleem, want mens kan alles hoor van die kamers op die boonste verdieping.

4 on Varneys se terugvoer

Hallo Tertia
Ons is so jammer dat jy ongerief was tydens jou onlangse verblyf by ons. Die huis is 'n Victoriaanse huis en sommige dinge is buite ons beheer. Ek wens jy sou dit op die eerste aand onder ons aandag gebring het en ons kon jou verskuif het. E-pos my asb. in die toekoms om dit reg te maak.
Groete, Maon

4 on Varneys
Gert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Het net een aand oor geslaap. Was baie rustig.

Baie skoon en veilig. Die personeel se diens was 100%.

4 on Varneys se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om jou weer te sien.

4 on Varneys
Hermann B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann B

Beïndruk

Baie goeie ligging.

Lida M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida M

Heerlik stil en rustig.

Een nag oorgebly, solderkamer was baie oulik vir my en my dogter. Heerlik gestort. Naby aan baie eetplekke. Kan regtig aanbeveel.

Anrike V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anrike V

Goeie kwaliteit, rustig en goed versorg.

4 on Varneys is 'n oulike gastehuis met baie vriendelike mense. Hulle was baie behulpsaam en het goed na ons gekyk. Die gastehuis is baie goed versorg en is ook baie mooi binne. Al is die gastehuis net af van 'n besige straat, is dit baie rustig binne. Die badkamers is netjies en skoon en die slaapkamers word baie mooi skoon gemaak daagliks. Sal hulle vir seker aanbeveel.

4 on Varneys se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om jou weer te sien.

4 on Varneys
Fanie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie T

Netjies.

Negatiewe kommentaar is die vrywaring wat ek moes teken wat ons werklik soos laeklas krimenele laat voel het en is die eerste keer wat ek so iets teëkom. Hulle word ook aangedui as troeteldiervriendelik wat toe nie die geval was nie.

4 on Varneys se terugvoer

Hi Fanie dankie vir jou resensie. Ons is jammer dat jy gevoel het dat die invul van die gasinligtingsvorm jou ongemaklik gemaak het. Dit is egter standaardpraktyk in die meeste ondernemings. Ons sal die vorm hersien. Ons laat ongelukkig nie meer honde in die gastehuis toe nie. Ons het gevra om dit te verwyder en weet nie hoekom dit nog wys ons laat troeteldiere toe nie. Dit sê egter, indien vooraf gereël, om troeteldiere toegelaat te word wanneer jy bespreek het. Jy het ons nooit in kennis gestel toe jy die bespreking gemaak het nie. Omdat ons self 'n diereliefhebber was, het ons jou toegelaat om aan te bly en het geen ongerief vir jou veroorsaak nie. Groete

4 on Varneys
Esme L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme L

Wonderful stay!

We enjoyed our stay, the location is very convenient and close to several restaurants and the V & A Waterfront! Our room was soundproof and we had a good sleep both nights and felt very safe. The hostess is so kind and made us feel welcome. We appreciated that she also stayed at the guesthouse and checked in with us frequently. Looking forward to staying here again in the nearby future!

Jaco D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie mooi en netjies met vriendelike personeel!

Baie netjies! Sal weer gebruik!

Loudine R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loudine R

Netjies en modern.

Ons gashere was wonderlik en baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer van hulle verblyf gebruik maak.

Bertus L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Juweel van 'n gastehuis met uitstekende ligging.

4 on Varneys is net om die draai van Groenpunt se hoofstraat en stapafstand van die Waterfront, maar in 'n stil, veilige en gerieflike omgewing. Die gastehuis bied uitstekende waarde vir geld met ruim kamers en 'n behulpsame gasheer.

Antje B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antje B

Very nice guesthouse.

Central yet quiet location, charming old house with inviting little courtyard, everything thoroughly renovated and modernized. Rooms are spacious, well equipped and tastefully decorated. V&A Waterfront within walking distance. Hosts are very friendly and had many good tips. Breakfast was served either inside or outside and featured fresh croissants - we definitely recommend staying there!

Nico V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie gesellige verblyfplekkie en loopafstand van stadion, Waterfront en baie restaurante.

Baie mooi en goed versorgde woning met ruim kamers en privaat badkamer. Baie gesellige verblyf. Vriendelike bestuurspan en baie behulpsaam.

Danie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Stylvol, gerieflik en vriendelike eienaars.

Baie dankie vir ons lekker verblyf, dit was stylvol, die ontbyt was uit die boonste rakke met baie verskillende opsies om van te kies en te keur. Ons het ook met die eienaars gepraat en hulle was baie vriendelik en maklik om mee te praat. Ons het ons verblyf met 1 nag verleng, wens ons kon langer bly.

Gert K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Die verblyf was fantasties met geen te korte.

Alhoewel ons na 11h die aand gearriveer het was ons nogtans met baie vriendelikheid ontvang. Die kamers was baie netjies, ontbyt goed voorgesit. Ons het ons verblyf verskriklik baie geniet en sal verseker weer daar tuis gaan.

Cecilia S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Gerieflik.

Waarde vir geld. Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel.

Babs H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babs H

Baie vriendelike gashere. Uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak!

Al wat ek graag anders sou wou hê (ek is ou skool) is 'n laken onder die duvet. As dit warm raak in die nag wil ek onder "iets" lê as die duvet te warm is. Verder het ek niks om oor te kla nie.

Cathleen H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Dit was aangenaam.

Ons was beïndruk. Plek was netjies en skoon. Die parkering was vir ons 'n probleem. Kar moes in straat staan, maar hulle het toe vir ons die volgende dag parkeerplek gegee. Ontbyt was goed en ons is vriendelik ontvang.

Rob P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob P

Vriendelike bestuur, netjies en skoon.

Goeie plek om te bly. Negatiewe kommentaar is dat vir R800 vir 'n B&B-enkelkamer sal 'n mens dink dat jy 'n seep in die badkamer sal kry.

4 on Varneys se terugvoer

There is soap in all our shower rooms but in liquid form. This guest wanted soap in cake form.

4 on Varneys
Carol-ann V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann V

Uitstekend!

4 on Varneys is uitstekend geleë met 'n baie goeie restaurant loopafstand van jou verblyf af. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

Luanne O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luanne O

Heerlik sentraal en baie netjies.

Ons het baie welkom en tuis gevoel. Was die ideale oornagplekkie sonder die kinders.

Anneke L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke L

Ek en my dogter het twee nagte oorgebly.

Die lawaai van die kamer bokant ons was regtig steurend. Ons kon absoluut alles hoor. Die parkering is 'n probleem. Daar is ontsettend baie motors in 'n erge beknopte spasie.

Vanaf
Vanaf R1 386
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 386
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varneys-weg 4, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf1bfd6f7149a2742b74f4d60d87c8e4088cc3fc50e5fdfd42aa54825dbc1a25ea111890e9ea4d78e37c5984e44a9ca72fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 386 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Varneys Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.908359428531 18.408025703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang