Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Varneys

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sarvesh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable and central accommodation with great staff. We had a lovely stay at 4 on Varneys. The team made us feel welcome and comfortable at every turn. Very central and within walking distance or a short Uber ride of the Waterfront and many other attractions and restaurants around Greenpoint and Seapoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Dear Sarvesh, We are delighted to hear such positive feedback from you. We appreciate the kind words and are pleased to know that our efforts to provide a welcoming and convenient stay are recognised. I will let the team know about this positive review and encourage them to keep up the excellent work. Regards, Maon

Ghillian F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Die verblyf is perfek. Ons het sommer na die rugbyveld gestap. Daar is baie winkels naby. Die ontbyt was baie goed voorberei en baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Dankie Ghillian, dit is 'n pragtige resensie wat ons waardeer dat jy die tyd geneem het om te doen. Ons hoop jy sal terug wees vir die volgende Stormers-wedstryd! Groete van ons almal by 4On Varneys.

Sylvia M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

It was very fantastic. Lovely host, friendly staff, secure place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Thank you so much Sylvia, it was lovely to meet you. We hope you will be back soon on your next visit to Cape Town. Regards from us all at 4 On Varneys.

Nicol L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We had a great time. Breakfast was great too! Thanks! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Many thanks Nicol, hope to see you back again. Regards

Liezel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Verblyf was goed. Kamer baie netjies en gemaklik. Enigste nadeel is die ligging. En die water in die stort spoel nie weg terwyl jy stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Hallo Liezel Dankie vir jou resensie. Lees ek dit reg dat die enigste nadeel die ligging was? Dit is waarvoor ons bekend is, behalwe vir ons heerlike ontbyt en wonderlike personeel. Ons ligging is net 'n skamele 250 meter van die Kaapstad Stadion en baie sentraal tot alle ander dele van Kaapstad. Groete, Maon

Tertia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Sal nie aanbeveel nie. Raas te veel. Gastehuis is mooi, maar dit het baie geraas. Ons het in die onderste kamer by die voordeur gebly, so dit raas as ander gaste elke keer daar in en uit gaan. Die houtvloere is 'n probleem, want mens kan alles hoor van die kamers op die boonste verdieping.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maon
4 on Varneys
Hallo Tertia Ons is so jammer dat jy ongerief was tydens jou onlangse verblyf by ons. Die huis is 'n Victoriaanse huis en sommige dinge is buite ons beheer. Ek wens jy sou dit op die eerste aand onder ons aandag gebring het en ons kon jou verskuif het. E-pos my asb. in die toekoms om dit reg te maak. Groete, Maon

Gert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Het net een aand oor geslaap. Was baie rustig. Baie skoon en veilig. Die personeel se diens was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om jou weer te sien.

Hermann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beïndruk Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Heerlik stil en rustig. Een nag oorgebly, solderkamer was baie oulik vir my en my dogter. Heerlik gestort. Naby aan baie eetplekke. Kan regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anrike V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

Goeie kwaliteit, rustig en goed versorg. 4 on Varneys is 'n oulike gastehuis met baie vriendelike mense. Hulle was baie behulpsaam en het goed na ons gekyk. Die gastehuis is baie goed versorg en is ook baie mooi binne. Al is die gastehuis net af van 'n besige straat, is dit baie rustig binne. Die badkamers is netjies en skoon en die slaapkamers word baie mooi skoon gemaak daagliks. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maon
4 on Varneys
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om jou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 386
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 386
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varneys-weg 4, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf1bfd6f7149a2742b74f4d60d87c8e4088cc3fc50e5fdfd42aa54825dbc1a25ea111890e9ea4d78e37c5984e44a9ca72fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 386 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Varneys Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.908359428531 18.408025703041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang