Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsgeluk

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Leanie C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

J sal nie spyt wees om hierdie plekkie te boek nie, net perfect! Baie dankie, sy het die mees perfekte plekkie geskep waar 'n familie kan voel hulle is 'home away from home'. Jou plek is ongelooflik mooi, goed toegerus en lekker rondhardloop plek vir die klein mensies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Hartsgeluk
Leanie, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dis mense soos jy wat Hartsgeluk waardeer en wat dit die moeite werd maak om my hartsplek en Hartenbos met ander mense te wil deel. Julle het my huis so mooi teruggegee. Baie dankie daarvoor, julle is sout van die aarde mense.

Tamsyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We had a wonderful stay. Friendly host. Kept in touch before and after check-in. House was neat and tidy upon arrival. Had everything you would need. Definitely a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Hartsgeluk
Thank you Tamsyn. You were a great guest. Thanks for leaving our place so neat. I will recommend you to any host. Greatly appreciated!

Elroy S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Warm atmosphere, gasvry en aangenaam. Hartsgeluk was 'n baie aangename tuiste weg van die huis. Die huis was perfek vir ons 3 huisgesinne. Die gasvrou se kommunikasie en diens was tops.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Hartsgeluk
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Baie dankie vir jul netheid. Sal julle aanbeveel vir enige eienaar wat hul plekkies uitverhuur. Julle is tops.

Hannes C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Sep 2024

Ons is aan beter gewoond vir die prys wat gevra word. Ons het in die woonstel gebly vir 2 nagte. Die verblyf is nuut, skoon en gemaklik. Die advertensie het wel genoem dat eie handdoeke nodig is. Ons was nie gelukkig daarmee nie, maar was bewus daarvan. Dit is baie ongemaklik om met nat, gebruikte handdoeke te reis vanaf die verblyf. Ek sal daarom in die vervolg elders gaan. In die direkte e-pos van die eiendomsbestuurder was daar ook genoem dat eie beddegoed gebring moet word. Ek het dit bevraagteken en was toe meegedeel dat beddegoed wel verskaf word. Daar was net 'n halwe rolletjie toiletpapier in die eenheid en nie eers 'n suiker sakkie in die potjies nie. Ook nie sout of peper in die potjies nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburg-laan 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95eb3f0744f95b9293091153d3227f213c753b1bfb8b4834b98b170329cb075d82d0e35cabdea7b724ca6d60355bc943ce98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Winburg Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121474324714 22.109483198196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang