Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsgeluk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburg-laan 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartsgeluk is in die skilderagtige kusdorpie Hartenbos en bied selfsorgverblyf aan gesinne en vriende, wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die verblyf spog met 3 eenhede, 'n hoofhuis met 'n aparte buiteslaapkamer en 'n aparte woonstel. Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste, terwyl die aparte woonstel slaapplek bied aan 4 gaste. Die buiteslaapkamer kan saam met die hoofhuis bespreek word, wat ekstra slaapplek bied, en is veral geskik is vir gesinne met tieners. Die aparte woonstel is meer privaat vir kleiner groepe of gesinne.

Elke eenheid het gemaklike beddens, en suite-badkamers en aparte badkamers. Die hoofhuis en woonstel het elkeen 'n oopplan-leefarea met sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n kombuis. Die hoofhuis spog met 'n kuierarea met 'n onderdakstoep, eetarea, braaigeriewe en 'n Jacuzzi, terwyl die woonstel sy eie privaat stoep met braaigeriewe het. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. WiFi is ook beskikbaar, en elke eenheid het herlaaibare ligte in die geval van kragonderbrekings.

Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit maklik maak vir gaste om die dorpie Hartenbos te verken. Dit is ook naby die strand, en bied pragtige uitsigte en geleenthede vir swem en sonbaai. Gaste kan ook prettige besienswaardighede besoek, soos die ATKV-oord en Seefront Pretpark, wat waterglybane, mini-gholf, 'n plonspoel en 'n verskeidenheid ander gesinsvriendelike aktiwiteite bied. Die verblyf bied gerief en is naby plaaslike besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Hartsgeluk
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Winburg-laan 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartsgeluk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winburg-laan 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95eb3f0744f95b9293091153d3227f213c753b1bfb8b4834b98b170329cb075d82d0e35cabdea7b724ca6d60355bc943ce98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Winburg Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121474324714 22.109483198196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang