Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Paddocks

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rachel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Warm in chilly Clarens. We had a great stay! The house was clean and the fireplace and electric blankets are a definite bonus! Great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
4 Paddocks
Thank you for your lovely review! Much appreciated

Khotso L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Comfortable. It was very comfortable, the place is easy to find, close to all the amenities and I can definitely say we got our money's worth and would visit the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
4 Paddocks
Thank you for your lovely review!

Lizette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie lekker blyplek en alles is baie gerieflik. Wonderlike diens, en baie gemaklike blyplek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
4 Paddocks
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Word baie waardeer.

Nettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plekkie met uitstekende ligging! Aangenaam verras met die ruimte wat die plekkie ons gebied het. Alles wat ons nodig gehad het en die bonus was die elektriese komberse op die beddens wat baie gehelp het in die koue weer. Die kaggel in die sitkamer het ook handig te pas gekom en het die vertrek lekker warm gemaak. Al wat defnitief daar kort is 'n tafel en stoele op die patio vir wanneer mens braai. Dit was baie ongemaklik daarsonder. Verder het ons die tydjie baie geniet en niks kortgekom nie. Kan beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Perfect. The hostess is exceptionally available to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
4 Paddocks
Thank you for your lovely review Frans, much appreciated.

Verona G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Baie lekker gebly! Naby geleë en so rustig en stil. Wat 'n lekker plekkie om in te bly. Ruim en baie netjies. Om die hoek van die dorp. Baie rustig en stil. Sal graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Pragtige moderne huisie met alles wat jy nodig het. Netjiese huisie met 3 slaapkamers en twee badkamers. Alles wat mens nodig het. Elektriese komberse en ekstra komberse en 'n kaggel. Hoogs aan te beveel. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
4 Paddocks
Baie dankie vir julle lieflike terugvoer.

Megan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Lovely weekend away. Beautiful home with great kitchen supplies, bedding and layout. We lacked for nothing, had a wonderful stay and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Lekker! Kon baie langer bly. Dit was supermooi. Alles was so netjies en luuks. Groot genoeg vir 'n groep van 6. Kan dalk net sitplek op die stoep verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
4 Paddocks
Baie dankie vir u terugvoer ! Ons sal plan maak vir stoep meubels

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig. Paddocks 4 is baie netjies en baie rustig en stil die kinders het lekker op die grasperk gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sias Oosthuizen-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d88b7849d4fece515e66ed35e8891b62108c1b3b0717a3d4cf7fadeca8e3a6d03aad63f3b51421ebc3f514e16742173f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505285 28.42022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang