Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Paddocks

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sias Oosthuizen-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 Paddocks is in 'n veilige kompleks in Clarens geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die Clarens-dorpsplein met talle winkels, restaurante, galerye en 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede vir die hele gesin.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bad, stort, toilet en wasbak is in die tweede badkamer beskikbaar. Al 3 kamers het kwaliteit linne, handdoeke en ekstra komberse.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet of in die sitkamer kan ontspan wat 'n kaggel en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en Showmax insluit. Gaste sal net by hul eie rekeninge moet aanmeld of hul eie DStv-dekodeerder saambring. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is daar 'n lieflike stoep met 'n Weber-braai. Clarens het bekend geword as die juweel van die Vrystaat en is naby genoeg aan Johannesburg en Durban om weg te glip vir 'n kort blaaskans.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Candice G
5.0
Great family time with all your needs met. Our stay was great and relaxing. A real home away from home. Fran was friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rachel C
Gesin met tieners
5.0
Warm in chilly Clarens. We had a great stay! The house was clean and the fireplace and electric blankets are a definite bonus! Great lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Khotso L
Saam met vriende
5.0
Comfortable. It was very comfortable, the place is easy to find, close to all the amenities and I can definitely say we got our money's...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Lizette K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker blyplek en alles is baie gerieflik. Wonderlike diens, en baie gemaklike blyplek en netjies.
Jul 2023
Nettie S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie met uitstekende ligging! Aangenaam verras met die ruimte wat die plekkie ons gebied het. Alles wat ons nodig gehad het en die bonus w...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 285

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sias Oosthuizen-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 4 Paddocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sias Oosthuizen-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d88b7849d4fece515e66ed35e8891b62108c1b3b0717a3d4cf7fadeca8e3a6d03aad63f3b51421ebc3f514e16742173f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505285 28.42022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang