Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die perfekte oorslaapplek vir 'n paartjie. Lekker gebly, dankie. Alles wat nodig is, byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, stil en veilig. Ja, besonder aangenaam gebly. Stil, rustig en veilig. My honde kon buite rond beweeg sonder dat jy bekommerd is dat hulle sal uitgaan straat toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben G
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik net oor die straat en gerieflik geslaap. Oornag, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik diens, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker oornag. Baie lekker oornag, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Sal verseker weer daar gaan bly. Ek het heerlik gebly. Omgewing is baie rustig. Ontvangsdame baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag
5.0
Feb 2024

I will look for an excuse to stay there again. Absolutely excellent. The lady in the office that attended to me provided superb service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Die kamer was netjies en skoon. Ideaal vir oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie sentraal en veilig. Die blyplek is gerieflik ingerig vir selfsorg met 'n lekker bed en 'n groot stort. Die lugreëling was beslis 'n aanwins, want dit was goed warm in Februarie. Lekker naby die museums en 'n uitstekende restaurant, Frontier's, oorkant die straat. Die Vallei van Verlatenheid is 'n besoek werd en naby die dorp. Motors veilig agter 'n hek. Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico S
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 249

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2VhMjAyLTQ0MDktNGRkYy1hYTRlLWUyN2FmMzljYTFmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 4 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251178887904 24.538050127122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang