Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Parsonage Street - De Kothuize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 102 resensies vir 4 Parsonage Street - De Kothuize
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerrit V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Die perfekte oorslaapplek vir 'n paartjie.

Lekker gebly, dankie. Alles wat nodig is, byderhand.

Annalie Y - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie Y

Rustig, stil en veilig.

Ja, besonder aangenaam gebly. Stil, rustig en veilig. My honde kon buite rond beweeg sonder dat jy bekommerd is dat hulle sal uitgaan straat toe.

Ben G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Heerlik net oor die straat en gerieflik geslaap.

Oornag, dankie.

Dries M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M

Puik diens, skoon en netjies.

Sien sterre.

Dries M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M

Baie lekker oornag.

Baie lekker oornag, waarde vir geld.

Heinrich M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Sal verseker weer daar gaan bly.

Ek het heerlik gebly. Omgewing is baie rustig. Ontvangsdame baie vriendelik.

Anthony B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

I will look for an excuse to stay there again.

Absolutely excellent. The lady in the office that attended to me provided superb service.

Janetta V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V

Baie sentraal en veilig.

Die blyplek is gerieflik ingerig vir selfsorg met 'n lekker bed en 'n groot stort. Die lugreëling was beslis 'n aanwins, want dit was goed warm in Februarie. Lekker naby die museums en 'n uitstekende restaurant, Frontier's, oorkant die straat. Die Vallei van Verlatenheid is 'n besoek werd en naby die dorp. Motors veilig agter 'n hek. Kan die verblyf aanbeveel.

Barbara R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara R

Adequate.

The room was clean and safe. However, the self-catering facilities were sparse to say the least, and there was no WiFi.

Anthea H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

Vriendelike, goeie diens.

Het baie lekker gebly. Linda was baie akkommoderend. Alles is mooi netjies en skoon. Was lieflik om in so 'n ou gebou te bly.

Louis B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Van die beste gastehuis-ervarings ooit. Sal De Kothuize orals aanbeveel.

Alles is mooi. Elektriese kombers is 'n bonus in die winter!

Engela S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Alles puik.

Pragtige historiese area. Alles was pragtig.

Elwyn H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwyn H

Die ontvangs was uitstekend, die kamer en badkamer was skoon en gerieflik.

Die verblyf was die moeite werd.

Rozanne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne B

Voldoen aan al ons behoeftes.

Ons het alles gehad wat ons gekort het. Netjies en vriendelike ontvangs gehad.

Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Die historiese ligging was 'n aangename verrassing.

By aankoms so 16:00, was daar niemand te bespeur nie - bel die kontak, 3 keer geen antwoord, so verloop 15 minute. Toeter blaas was ongelukkig nodig. Weer daar gaan bly, wel net omdat ek 'n gratis aand aangebied is.

Riana D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlik en veilig.

Pragtige plekkie goed versorg en goed gelëe. Restaurant regoorkant De Kothuize.

Antoinette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Baie oulike en snoesige plekkie.

Was baie vriendelik en warm ontvang. Plekkie was baie skoon en netjies. Lekker nagrus gahad. Baie stil.

Nico P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Rustige en veilig!

Woonstel is gerieflik en jou motor word in 'n veilige parkering parkeer - by die woonstel! Geen lawaai van besige strate af nie!

Arrie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie B

Baie lekker.

Alles 100%, plekkie baie mooi. Bed bietjie kort vir my wat 2 m lank is, maar het nogtans heerlik geslaap! Sal weer daar oornag!

Renee V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Waarde vir geld!

Baie goeie waarde vir geld! Baie mooi en skoon plek. Lugreëling en elektriese komberse vir koue dae. Lekker geleë en goeie restaurant oorkant die straat. Sal beslis weer daar gaan bly!

Dawie En Annalise M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M

Dit was heerlik sentraal, pragtig en gerieflik.

Ons kon oral stap in die dorp en lekker eet oorkant die pad. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Engela S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Pragtige plek en netjies skoon en perfek. Sal weer kom kuier.

Lekker gebly. Voertuig was veilig. Alles was mooi en net reg. Sal weer daar oorslaap.

Kobie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie P

Ons het per motorfiets vanaf Kakamas gereis en baie vriendelik ontvang.

Die eenheid was besonders gerieflik, skoon en netjies. Dit is goed toegerus met al die nodige toerusting. Die kommunikasie was uitstekend en voortdurend in verbinding gewees oor aankomstyd. Baie gerieflik geleë met ook die Pioneer Restaurant reg oorkant die pad. Ons het voorwaar baie lekker hier gebly.

Claudia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

'n Besoek aan Graaff Reinet met verblyf in Parsonage Straat is onder my Top 10. Om deel te neem en ondersteuning te gee vir die bewaring van ons geskiedenis is die moeite werd.

Dis nie die eerste keer dat ons in Parsonage Straat oorslaap nie, maar die eenheid het so goed gewerk, omdat ons 2 60 plussers eers na donker gearriveer het. Ons kon dus die motor parkeer en aflaai agter die toe sekuriteitshek. Dit was baie gerieflik. Die eenhede is goed toegerus en het alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Dis altyd so spesiaal vir my om in dié besondere Karoodorp te oornag en ek het regtig dit op my te-doen lysie om nog 'n naweek hier te kom spandeer. Baie om te doen en die mooi geboue en strate maak dit die moeite werd.

Lizane W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane W

Fantasties.

Ons het so lekker gebly. Baie goeie toegeruste huisie. Pragtig skoon. Heerlike bed. Lugverkoeler en veilige parkering. Ons het tot charcoal en blits gekry en kon 'n vleisie braai.

Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Baie lekker daar gebly.

Daar word aan klein dingetjies aandag gegee soos bv. houtskool vir die braaier. Dit maak dit baie prakties veral omdat ons met 'n motorfiets toer.

Cecilia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Pragtige karoohuisie.

Graaff-Reinet is my geboortedorp. Het dit baie geniet om daar oor te slaap en al die herinneringe weer te ervaar.

Brian S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Well-equipped for self-catering. Shower is a good size. Close to cute center and amenities.

Very good location, across the road is Pioneer's restaurant. Please ask the host to display the WiFi access code somewhere in the room. There is no signal and I had to phone and request the code. TV didn't work.

E O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
E O

Netjies en skoon. Alles wat nodig is.

Vriendelike diens. Alles wat nodig. Oorkant 'n restuarant met fantastiese kos. Sekuriteit veilige pakering agter 'n hek. Netjies en skoon. My man is baie lank en die ysterbed nie so gerieflik vir slaap nie. Sou aanbeveel eerder 'n bed sonder onderstuk. Matras ook nie baie gerieflik nie. Verblyf was goed en sal ek aanbeveel vir ander.

Claudia U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia U

Overnight stop.

Recommended. Overnight stop travelling with two pets. Linda, manager, was very welcoming, friendly and helpful. Safe parking and restaurants within walking distance. The room was clean and neat, includes a kitchenette and a well sized bathroom with shower. This unit is located in the parking area so if you are travelling with pets you do need to walk them round the block.

Marius L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Lekker blyplek.

Het gevind die badkamer se deur is 'n bietjie laag.

Pierre H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre H

Ons het net oornag maar het lekker geslaap.

Dit is geleë in die ou deel van Graaf-Reinet met al die besienswaardighede binne stapafstad.

Lida P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida P

Rustig.

Lekker geslaap. Net jammer feitlik geen koue water in badkamer nie.

Adriette C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette C

Dit was 'n heerlike ervaring!

Pragtige omgewing en huisie die oulikste ooit! 'n Moet-ervaring! Baie mooi! Alles wat jy benodig vir selfsorg! Bederfies en vriendelike personeel. 'n Moet ervaring - 10/10.

Andrea G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G

Historical Karoo rest

After a long day on the road, it was wonderful to receive such a warm and friendly welcome. Safe on site parking so we didn't have to unpack the whole car. Super clean and neat room with kitchenette. Absolutely ideal for an overnight. Highly recommended!

Warwick M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick M

Baie lekker en gerieflik, goeie ligging en veilig.

Sal weer gebruik maak van hierdie adres met 'n volgende besoek.

Gerrit V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Goed vir die doel van 'n oorslaap vir twee.

Goeie opsie vir oorslaap. Kan braai as jy wil of oorkant die straat gaan uiteet. Hoef nie te ry. Egter moeilik om eie kos te maak anders as braai. Egter nie nodig.

Moira J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira J

Baie netjies, skoon en rustig. Kon lekker ontspan na lang reis.

Sou dalk parkeerareas afmerk vir bepaalde eenhede. Bv. 'n ander motor en waentjie het voor No.4 parkeer en ons (no.4) moes verder weg parkeer en dit het gereën.

Daan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S

Skoon, netjies. Sterk WiFi.

Ons het dadelik tuis gevoel. Kamer besonders goed toegerus, net lugverkoeling. Ruim badkamer met lekker groot stort. Alles was perfek gewees. Ons sal van nou af elke keer hier oorslaap.

Sassa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sassa V

De Kothuize 4 was presies wat ek gehoop het. Ek en my suster het die verblyf baie geniet. Die lugverkoeling was 'n bonus.

Die kouewaterkraan in die badkamer het nie gewerk nie. Die slot by die voordeur het 'n plaatjie wat los is en dit het so effens moeilikheid gegee met die toesluit. Maar oor die algemeen was alles 100%. Lieflike bed en beddegoed. Baie sentraal en naby alles wat ons wou hê. Baie, baie dankie. Ek kan ook die Hello You-koffiewinkel ten sterkste aanbeveel.

Liana R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana R

Puik.

Baie vriendelik, skoon, veilig.

Joey J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey J

Skoon, perfek geleë en baie vriendelike staf. Sal weer daar bespreek.

Die gastehuis is baie skoon, alle items wat mens aan kan dink om jou verblyf gerieflik te maak.

Jan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Baie aangenaam.

Het lekker gebly, baie veilige parkering en flink diens.

Piet K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet K

Die stortkop moet vervang word.

Baie netjies, skoon en veilig. Die bed is hopeloos te kort vir 'n 6 voeter.

Christo K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Baie lekker in 'n geskiedkundige omgewing.

Die huisie is in 'n groep gerestoreerde geskiedkundige geboue. Het alles wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Koos J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Baie aangename huisvesting en veilig.

Ontvangs is vriendelik en gasvry. Binne lopafstand van menige besienswaardighede. Ons het voorheen en nou weer vir net een nag oorgebly, maar sou dit ook aanbeveel vir langer kuiers.

Danie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie P

Die kamer was heelnag oorverlig.

Daar kon gerus meer gedoen gewees het om lig uit te hou. Behalwe vir dit was dit goeie waarde vir geld.

Leinadu A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leinadu A

Verbruikersvriendelik.

Ideaal geleë, baie veilig. Alles wat nodig is vir 'n oornag-bly.

Ralf S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ralf S

Vir een nag oorslaap is dit voldoende sonder kosvoorbereiding.

Sal ideaal wees vir enkelwerksreisiger. Nie genoeg privaatheid nie omdat die parkering van die ander gaste reg by die voordeur is en dan wil 'n mens ook nie braai nie, omdat jy geen privaatheid het met die parkering nie. Dis beter om te gaan uiteet as om kos te daar te maak.

Kobus P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus P

Dit was aangenaam en baie rustig.

Die dorpie is baie netjies skoon en pragtig. Ons verblyf was baie geskik vir die doel om net oor te slaap.

Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Perfekte oornagverblyf teen billike prys.

Skoon en goed toegeruste eenheid, perfek vir oornagverblyf. Kersie op die koek: net oor die pad is Pioneers Restaurant met die beste kos ooit.

Zelda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Baie lekker en rustig.

Kon selfs 'n lekker vleisie braai na die lang pad.

Charl M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Lekker gekuier

Sien sterre.

Andre M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Everything was excellent.

Staff was friendly and helpful. We were pleasantly surprised to find unexpected extras supplied like firelighters in the braai, hair dryer, salt and pepper, paper towelling, in fact everything we could possibly want. It was a treat to be staying so close to the museums in one of the many National Heritage cottages.

Barend H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H

Wonderlik

Ons het ons een dag in Graaff - Reniet baie geniet. Almal is vriendelik en daar so baie om te doen en te sien. Sal verseker weer daar 'n draai maak.

Hanel W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanel W

Vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf!

Ons het heerlik gebly. De Kothuize is gerieflik, skoon en met veilige parkering is daar niks meer waarvoor mens kan vra nie. Die ligging is uitstekend om na naby geleë restaurante en die dorp te stap.

Lourens M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Great little place.

Great cottage to stay in, everything is spotlessly clean, lovely furniture, nice hot shower, well appointed self catering kitchen, clean Webber braai on the patio, very safe, and safe parking on the premises. Very well recommended.

Colleen D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Baie gemaklik en goed toegerus.

Geskiedkundige plek in lieflike area.

Grant P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant P

Had a great stay at this establishment.

Spent 4 nights in no. 4 and 2 nights in no. 6. Both places were very neat, clean and ideally located. Linda and the staff were all very friendly and helpful.

Ben F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Netjies, skoon, waarde vir geld, ligging uitstekend. Ons kan dit aanbeveel.

Ons het heerlik hier gebly, alles was netjies en skoon. Die ligging is uitstekend, ons is gasvry ontvang.

Wanda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda S

Skoon en baie lekker beddegoed.

Ons sal enige tyd weer daar oornag. ‘n Goeie eetplek reg oor die straat.

Quentin C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin C

Pragtige ou area van G-R

Parsonage straat is waarskynlik die mooiste geskiedkundige straat in die dorp. Baie netjies en skoon. De Kothuize pas prefek in by die omgewing!

Sharon B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B

We stayed in a beautiful old house. Loved the bedroom with its 4 poster bed and quality of linen used.

I loved our one night stay at this old house.

Dr. Leon F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dr. Leon F

Skoon, veilig, maar dit is 'n 2-sterplek, ou gebou wat oorgedoen is, nie vir mense wat 6 voet en langer is nie.

Ou gebou wat oorgedoen is, nie vir mense wat 6 voet en langer is nie. Ook rook in kamers, so dit is nie vir nie-rokers nie. Mure is baie dun, so hoor maar alles wat aangaan, vir die prys, is dit nie die moeite werd nie. Ligging baie goed, reg oorkant een van die twee restaurante wat nog oop is in Graaff-Reinet.

Steenkamp C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steenkamp C

Dit was uitstekend.

Ons was baie goed ontvang met aankoms. Alles was baie netjies en skoon. Dankie aan Linda wat nie geskroom het om die ekstra myl te loop nie. Sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Wilhelm N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm N

Sentraal, veilig en goeie waarde vir geld.

Hierdie eenheid is sentraal geleë in die middel van die "ou dorp" van Graaff-Reinet. Reg rondom is die gewildste museums en die naaste restaurant is reg oorkant die pad. Die eenheid was skoon, netjies, goed ingerig en alles wat mens nodig het vir 'n vinnige stop vir een of 2 aande.

Gerhard W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Rustig en veilig.

Die kamer was skoon en netjies. Daar was als wat ons benodig het in die plek. Die mense was baie gaaf en vriendelik. Direk oorkant die pad was 'n baie lekker restaurant wat baie gerieflik was. Die plek was baie sentraal en binne loopafstand van baie besienswaardighede. Ons het baie lekker gebly.

Dan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D

Comfortable and pleasant accommodation in a great location.

We had a pleasant overnight stay in a well appointed and safe establishment. Linda, who is friendly and efficient, allowed us to check in little early which was a real bonus, because I had office work to do. She also assisted me with the WiFi password and I was able to do my work online. The rooms are clean, comfortable with all the necessities for an overnight stay. They also offer a varied DStv package enabling sports lovers to watch live sport. I look forward to returning in future.

Pedro R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro R

Voortreflike akkommodasie vir 'n baie redelike tarief.

Uitstekende akkommodasie vir oornag met 'n baie vriendelike gasvrou binne 'n pragtige gebouekompleks. Veilige parkeerplek feitlik voor jou eenheid se deur. Daar is 'n restaurant net oorkant die straat.

Lente M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente M

Uitstekend.

Baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Claudia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Aangenaam en veilig.

Perfekte ligging. Skoon en netjies met veilige parkering vir jou voertuig. Die woonstel is toegerus met alles wat nodig is. Dekor is smaakvol. Ons is baie vriendelik ontvang en aanbevelings gekry vir restaurante en besienswaardighede. Sal dit beslis aanbeveel.

Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Goed geleë en rustig.

Goed geleë en baie veilig. Netjies en lekker geslaap.

Hercules N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules N

Gerieflike oorblyverblyf wat sentraal en in 'n veilige omgewing geleë is.

Die kamer bied 'n gerieflike en netjiese oorblyplek wat baie goed geleë is om as basis te dien om Graaf-Reinet en omgewing te verken, verskillende eetplekke te besoek en veral uit te rus na 'n lang dag op pad. Die diens is effektief en vriendelik en daar is met sorg na al ons behoeftes omgesien.

Santie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie R

Goed geleë, veilig en netjies.

Geskik vir oornag. Naby besienswaardighede en Linda is baie vriendelik en behulpsaam.

Johan (len) V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan (len) V

Voldoen aan ons behoefte aan gemaklike bekostigbare verblyf vir een aand.

Alles was soos wat ons ooreengekom het en die kamer was skoon en netjies. Daar was veilige parkeerruimte vir my motor beskikbaar en tee, koffie en melk was beskikbaar. Ons is vriendelik ontvang en volledig oor alles ingelig. Geen probleme is ervaar nie.

Braam L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam L

Gerieflik, netjies en veilig.

Baie oulike plekkie naby aan eetplekke en geriewe. Skoon, netjies en vriendelike diens. Daar is 'n oulike eg tradisionele Karoo restourant reg oorkant die pad. Die verblyf is gemaklik met veilige parkering.

Gerda O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda O

Skoon en netjies, het niks meer nodig gehad nie.

Linda was baie gaaf en behulpsaam. Ons hondjie was welkom en alles was baie skoon en netjies.

Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

100% voldoen aan my vereistes en my verwagtinge oortref.

My bespreking het glad verloop en Linda het moeite gedoen om vir my beskikbaar te wees met my aankoms. Eenheid netjies en skoon, regtig lekker gerus. Sal vir seker weer daar oorbly sou ek in daardie rigting reis.

Anel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Waarde vir geld.

Silwerskoon en netjies. Sal dit aanbeveel vir reisigers. Alles word gedoen om dit so aangenaam as moontlik te maak.

Anton W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Heerlik sentraal oorkant 'n goeie restaurant.

Sien sterre.

Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitstekend.

Ons het nr. 4 bespreek, maar het met ons toestemming nr. 6 gekry. Dit was awesome! Regtig so gemaklik, 'n gesin kan lekker hier bly! Baie goeie ligging en die ou plankvloere en beddens skep so rustige atmosfeer!

Handrè V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handrè V

Egte Karoo-gasvryheid.

Dankie vir vriendelike ontvangs, Linda. Kamer was skoon, netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Die warm kombers en lugreëling was 'n bonus vir temperatuur wat tot minus gedaal het.

Engela P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela P

'n Ware aangename rusplek langs die pad.

Daar is soveel positiewe aspekte, maar as ek iets negatiefs moet vermeld dan is dit dat daar ietwat las van miere was. Omdat dit troeteldiervriendelike huisvesting bied, sal dit goed wees as die kothuisie wat by ontvangs geleë is (no 4) en waar motors parkeer, van 'n hekkie voorsien word.

Lee B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B

Clean and lovely people.

Very clean accommodation, friendly people who responded to our needs at all times, felt very safe in the area and could walk around even at night without feeling unsafe. Many great dining opportunities close by.

Peter B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Fantasties.

The staff were pleasant and helpful. Neat, tidy and homely environment. Would definitely visit them again.

Quintin T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin T

Bitter netjies.

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en goeie diens ontvang.

Abrie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V

Voldoen aan ons vereistes.

Netjies, gerieflik en skoon.

Yolandi M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M

Alles wat jy nodig het. Stapafstand van restaurante.

Netjiese verblyf. Veilige parkering. Stapafstand vanaf alle besienswaardighede.

Pieter M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie aangenaam!

Baie lekker gebly, skoon netjies en veilig.

Werner E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E

Loved our overnight stay.

Chicken soup for the soul.

Penny W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny W

Ian and Jean Mills said that they would recommend your establishment anytime.

They said the room was lovely. They asked for a separate shower and they were given a room with the separate shower. They said the room had a lovely little kitchen nook with the basic necessary appliances, such as kettle, microwave and fridge. They also appreciated the DSTV. All in all it was lovely. Thank you to Linda for looking after them and for calling me to ensure they were safe.

Jeanette E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette E

Fantasies.

Ons het 'n groter plek gekry by nr. 6. Michele, die bestuurderes, was baie behulpsaam. Dit het alles in gehad wat ons aan kon dink. Het heerlik gebly. Aircon en DSTV.

Hercules N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N

'n Aangename blyplek wat sentraal geleë is sodat mens Graaff-Reinet grootliks te voet kan verken en geniet.

Die kamer is goed toegerus vir selfsorgverblyf en baie goed geleë om Graaff-Reinet grootliks te voet te verken. Die diens is vriendelik en effektief: mens voel van meet af werklik tuis! Daar is veilig parkering vir jou motor en Karookos is net oor die straat by Pioneers beskikbaar - as jy nie self met die voorsiene hout en braaier wil kos maak nie. 'n Billike verblyfplek waar mens 'n paar dae in 'n historiese dorp en omgewing kan oorbly.

Martie A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie A

Dis klein, maar het absoluut als wat 'n mens sou benodig.

Ideale plekkie om te oornag op pad na jou bestemming. Beslis waarde vir geld. Sal vir seker weer daar oornag. Absoluut skoon, netjies, veilig en vriendelike personeel. Cherrie op die koek was 'n Karoorestuarant net oorkant die pad.

Ria-marié A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria-marié A

Beknop, maar netjies.

Dit was selfsorg. Daar was elektriese stofie, maar geen potte nie. Slegs een bedlampie wat nie gewerk het nie. Andersins baie netjies.

Melissa N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa N

Fantasiese verblyf in die hartjie van Graaff-Reinet se museums en geskiedenis!

Sien sterre.

Pieter J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Die matras is 'n ernstige rugbreker. Kon glad nie slaap nie.

Die plek is netjies en skoon en goed geleë, maar die bed se matras is 'n ernstige rugbreker. Dit moet so gou moontlik vervang word.

Alita V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alita V

Geraas.

Baie mooi plek maar ongelukkig baie sleg geleë a.g.v die kuierplek oorkant die pad. Vreeslik geraas.

Craig K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Craig K

Perfect overnight budget beater.

Perfect overnight at a great price, neat and tidy with a great restaurant just over the road. This is safe and quiet. No fuss, just good value.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte oornag-sakpaswegbreek.

Perfekte oornagverblyf teen 'n uitstekende prys, netjies en skoon met 'n goeie restaurant net 'n entjie in die pad op. Dit is veilig en stil. Geen moeite nie, net goeie waarde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rian G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G

Perfect overnight stay!

Clean, neat, safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte oornagverblyf.

Skoon, netjies, veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Koos J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J

Netjiese wooneenheid en veilige parkering.

Die ontvangs was baie vriendelik. Parkering is veilig agter sekuriteitshek. Die eenheid is binne loopafstand van restaurante en vele ander besienswaardighede, en is ook naby aan hoofstraat.

Madeleen S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen S

Alles wat jy soek in 'n oornag-tuiste.

Baie lekke! Sal aanbeveel vir enige iemand.

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2VhMjAyLTQ0MDktNGRkYy1hYTRlLWUyN2FmMzljYTFmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 4 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251178887904 24.538050127122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang