4 Parsonage Street - De Kothuize
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4 Parsonage Street - De Kothuize is 'n selfsorg-eenheid in Graaff-Reinet, die vierde oudste dorp in die land. Dié stil dorpie in die vriendelike Oos-Kaapprovinsie, ook bekend as die juweel van die Karoo, is wyd bekend vir sy warm, vriendelike mense, historiese 19de eeuse argitektuur, golwende heuwels en wye landskappe.
Dié bekoorlike sit-slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Dis ideaal vir gaste op soek na sakpasverblyf. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n klein sitarea buite met 'n draagbare braai en stoepmeubels.
Dis in De Kothuize se parkeerarea, langs die ontvangs, geleë. Let asseblief daarop dat dié eenheid reg langsaan De Kothuize se parkeerarea geleë is en dus is daar dan en wan die geraas van voertuie en waentjies wat in en uit die area ry. Die ligging is ideaal vir diegene wat graag die dorp se uitgebreide museums en ander geriewe wil besoek. Daar is ook verskeie uitstekende restaurante stapafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 246
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 4 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang