Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Parsonage Street - De Kothuize

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Parsonage Street - De Kothuize is 'n selfsorg-eenheid in Graaff-Reinet, die vierde oudste dorp in die land. Dié stil dorpie in die vriendelike Oos-Kaapprovinsie, ook bekend as die juweel van die Karoo, is wyd bekend vir sy warm, vriendelike mense, historiese 19de eeuse argitektuur, golwende heuwels en wye landskappe.

Dié bekoorlike sit-slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Dis ideaal vir gaste op soek na sakpasverblyf. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n klein sitarea buite met 'n draagbare braai en stoepmeubels.

Dis in De Kothuize se parkeerarea, langs die ontvangs, geleë. Let asseblief daarop dat dié eenheid reg langsaan De Kothuize se parkeerarea geleë is en dus is daar dan en wan die geraas van voertuie en waentjies wat in en uit die area ry. Die ligging is ideaal vir diegene wat graag die dorp se uitgebreide museums en ander geriewe wil besoek. Daar is ook verskeie uitstekende restaurante stapafstand van die woonstel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerrit V
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte oorslaapplek vir 'n paartjie. Lekker gebly, dankie. Alles wat nodig is, byderhand.
Aug 2024
Annalie Y
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en veilig. Ja, besonder aangenaam gebly. Stil, rustig en veilig. My honde kon buite rond beweeg sonder dat jy bekommerd is dat hulle sal ...
Sien meer
Aug 2024
Ben G
5.0
Heerlik net oor die straat en gerieflik geslaap. Oornag, dankie.
Aug 2024
Dries M
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens, skoon en netjies. Sien sterre.
Apr 2024
Dries M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag. Baie lekker oornag, waarde vir geld.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 249

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 4 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonagestraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2VhMjAyLTQ0MDktNGRkYy1hYTRlLWUyN2FmMzljYTFmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 4 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251178887904 24.538050127122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang