Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Piet Retief

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir 4 Piet Retief
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Monique V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Lovely view, walk to town, very comfortable with all requirements.

Very welcomed by staff, comfortable, well organised.

Sandelna D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandelna D

Baie vriendelik verwelkom. Alles was netjies skoon. Naby Dorpstraat.

Baie lekker gebly, mooiste uitsig en naby Dorpstraat.

4 Piet Retief se terugvoer

Baie dankie, Sandelna, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Dankie dat jul kom bly het. Waardeer.
Groete
Cindy

4 Piet Retief
Ruan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Ek en my pa het vir my broer se verjaarsdag in Stellenbosch kom kuier.

Baie netjies en sentraal geleë.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Ruan
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer u ondersteuning en sien uit om u weer te ontvang.
4 Piet Retief

4 Piet Retief
Gavin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Goeie ligging, loopafstand, skoon, netjies en ruim. Nie baie verkeer geraas.

My tweede keer, en nie my laaste.

Hanri V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Baie lekker gebly.

Skoon, netjies, goeie waarde vir geld! Sal vir seker weer daar bly!

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Hanri
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Ek waardeer dit baie en bly jy het jul tyd geniet.
Sien uit om jul weer in die toekoms te ontvang.
Hilda

4 Piet Retief
Chris P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Puik.

5-star verblyf, puik geleë, professionele diens!

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Chris
Baie dankie vir jou positiewe review.
Dit word opreg waardeer.
Hoop om jou weer in die toekoms te sien,
4 Piet Retief

4 Piet Retief
Colin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S

Spasieuse kamers, goeie uitsigte, wonderlike ligging.

Groot kamer, goeie WiFi en solar stelsel vir seker krag. Mooi uitsigte.

4 Piet Retief se terugvoer

Good day Colin,

Thank you for your feedback. Hope to host you again in the future.

Kind regards,
Hilda

4 Piet Retief
Elizmari P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmari P

Ons sal weer daar bly.

Baie lekker plek om te bly en dit is naby aan alles.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Elizmari
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit word opreg waardeer.
Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
4 Piet Retief

4 Piet Retief
Riaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Veilig en gerieflik.

Al die geriewe van hoogstaande gehalte. Die eienaar was uitstekend behulpsaam met die bespreking en Morris was baie behulpsaam toe ons laat in die aand eers kon inboek. Ek sal hierdie plek definitief aanbeveel.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Riaan
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit was 'n voorreg om jul as gaste te kon ontvang.
4 Piet Retief

4 Piet Retief
Raymond P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Clean spacious room.

Service excellent. Will stay there again.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Raymond
We appreciate your positive review.
Hope to see you again in the future.
4 Piet Retief Management

4 Piet Retief
Trevor W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Excellent service and communication.

At all times before and during extreme good communication and confirmation of details. Excellent place to stay.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Trevor
We appreciate your positive review.
Hope to see you again in the future.
4 Piet Retief Management

4 Piet Retief
Ben W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W

Pragtige ligging, luuks en netjies.

'n Baie mooi venue, twee swembaddens, fantastiese ligging. Naby koffiewinkels en restaurante.

4 Piet Retief se terugvoer

Good day Ben
Thank you for your review of your stay with us. Trust us to be your host when you visit our STB again.
Kind Regards
Hilda

4 Piet Retief
Louis V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Nie ons eerste keer nie en hopelik ook nie die laaste nie!

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Alles is skoon, netjies en gerieflik. Selfs die heerlikste vars beskuit! Ons was nie eens bewus van beurtkrag gedurende ons verblyf nie, selfs daarvoor is voorsiening gemaak. Dankie Hilda dat jy heeltyd beskikbaar was en Morris wat ons verwelkom en weer afgesien het.

4 Piet Retief se terugvoer

Good day Louis

Thank you for the review. We appreciate it very much and trust that we will be your host in the future again.

Greetings Hilda

4 Piet Retief
Sibylle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibylle M

Very pleasant and convenient.

We only stayed overnight but the swimming pool and deck with beautiful views looked very enticing. Had we stayed longer, we would have enjoyed hanging out at the pool area.

4 Piet Retief se terugvoer

Good day Sibylle

I am so glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.
Greetings Hilda

4 Piet Retief
Natasha M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M

Gerieflik, stil en rustig.

Bederf met daaglikse koffie en beskuit. Kamer gerieflik ingerig met genoeg muurproppe en haardroër. Vriendelike personeel. Sal aanbeveel.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Natasha
Thank you for your Review of 4 Piet Retief Guesthouse. Trust that we will be your host again in the future.
Kind regards
Hilda

4 Piet Retief
Annelie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Heerlik oorgeslaap in Stellenbosch.

Het voldoen aan alle verwagtinge. Baie ruim slaapkamer.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Annelie
Baie dankie vir u positiewe resensie.
Hoop om jul binnekort te sien.
4 Piet Retief Management

4 Piet Retief
Pieter R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Baie lekker verblyf, perfek geleë en veilig.

Baie lekker op Stellenbosch gebly. Pragtige dorp en toeriste attraksie. Sal defnitief weer gaan kuier op Stellenbosch.

4 Piet Retief se terugvoer

Goeie naand Pieter

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Groete Hilda

4 Piet Retief
Mark A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark A

Stessful booking.

Booked 2 nights. Needed to cancel one night within the allowed time for cancellations. Paid 50%, was then told my booking was cancelled in total as minimum of 2 nights were required - as they were busy (no terms and conditions were provided even after several requests). A lot of toing and froing with poor responses. Eventually had the booking reinstated hours before arriving. Bit of a cold reception but good accommodation and a pleasant stay in a good location, just a pity about the admin/hassles and stress involved.

Louis V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Beslis die moeite werd om weer en weer terug te gaan.

Kommunikasie vanaf gastehuis voor die tyd met aanwysings om daar te kom. Bestuur was deurentyd beskikbaar sou ons iets benodig. Ons was amper nie bewus van erge beurtkrag tydens ons verblyf nie - batterykrag 'n ekstra bonus!

Richter R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richter R

Uitstekend.

Baie gawe mense en baie behulpsaam.

Valerie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie H

Fantastic stay.

It was great and Hilda is amazing she really goes the extra mile.

Rudi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Groot bederf!

Ons het 'n kamer geboek wat op die grondvloer was, vir 2 nagte. Ongelukkig het ons bure gehad wat baie geraas het die eerste aand. Ek het die Bestuur ingelig hiervan, en hulle was ongelooflik jammer, en het ons geskuif na een van die mooiste kamers met ongelooflike uitsigte. Hierdie is beslis 'n gastehuis wat ek weer sal gebruik as ek ooit Stellenbosch toe moet gaan!

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Rudi
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ondersteuning.
Ons waardeer u mening en sal altyd poog om ons kliente te voorsien van gehalte diens.
4 Piet Retief Bestuur

4 Piet Retief
Natascha K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha K

Lieflike plek.

Sal definitief weer daar bly.

4 Piet Retief se terugvoer

Thank you Natascha, for your review.
It was a privilege for us to host you.
We enjoyed your friendliness during the stay.
Looking forward to see you soon.
Hilda and Stephen

4 Piet Retief
Gavin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Baie skoon, luuks en sentraal.

Sal weer hier wil vertoef in die toekoms.

4 Piet Retief se terugvoer

We appreciate your review.
Looking forward to seeing you soon.
Hilda and Stephen

4 Piet Retief
Steyn K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn K

Fantastiese 4 dae - regtig baie rustig.

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Steyn
Baie dankie vir u positiewe resensie.
Dit was 'n plesier om u te bedien.
Sien u binnekort.
Hilda

4 Piet Retief
Paul V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Ideaal.

Ontvangs van Morris en diens was uitstekend. Kontak deur LekkeSlaap was gerusstellend.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Paul,
We appreciate your booking at our facility and also your positive review.
We are looking forward to your next booking and to hosting you in the future.
4 Piet Retief Management.

4 Piet Retief
Liezl H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl H

Ons het heerlik gebly, dis netjies en mens voel tuis. Kussings was perfek. Alles mooi skoon.

Baie lekker gebly. Perfek geleë.

Heath L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heath L

Good.

Everything as advertised. Generator during loadshedding a plus.

4 Piet Retief se terugvoer

Hi Heath
Thanks for your review.
Appreciate your support.
4 Piet Retief Management

4 Piet Retief
Merle J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle J

This place is stunning, with awesome friendly staff.

We had an amazing time.

Colette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Baie netjies en gasvry.

Baie vriendelik verwelkom en altyd daar om te help en te kyk of ons gemaklik en tevrede is.

Boeta L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boeta L

Netjies ,skoon goed geleë.

Heerlik gewoon, ons het elke dag aan die kant gemaak weet dus nie of hulle ook gedoen het nie. Het nie kom navraag doen of alles in order is nie. Verder alles in die hak.

Ernest D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest D

Rustig, gemaklik, goeie ligging.

Die eenheid was ruim, skoon, gemaklik en loopafstand van alles af. Ons kon lekker in die natuur stap en draf.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8142a10ade05571793907811ec031e4691057715b44a9824e1190484559422c9c9c620df1c12051ba18bb7dc15e87acd18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 4 Piet Retief Street Welgelegen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946433197507 18.862879737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang