4 Piet Retief
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Monique V - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely view, walk to town, very comfortable with all requirements.
Sandelna D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom. Alles was netjies skoon. Naby Dorpstraat.
4 Piet Retief se terugvoer
Baie dankie, Sandelna, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Dankie dat jul kom bly het. Waardeer.
Groete
Cindy
Ruan V - Aug 2024
Algehele gradering
Ek en my pa het vir my broer se verjaarsdag in Stellenbosch kom kuier.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Ruan
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer u ondersteuning en sien uit om u weer te ontvang.
4 Piet Retief
Gavin V - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, loopafstand, skoon, netjies en ruim. Nie baie verkeer geraas.
Hanri V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Hanri
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Ek waardeer dit baie en bly jy het jul tyd geniet.
Sien uit om jul weer in die toekoms te ontvang.
Hilda
Chris P - Feb 2024
Algehele gradering
Puik.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Chris
Baie dankie vir jou positiewe review.
Dit word opreg waardeer.
Hoop om jou weer in die toekoms te sien,
4 Piet Retief
Colin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Spasieuse kamers, goeie uitsigte, wonderlike ligging.
4 Piet Retief se terugvoer
Good day Colin,
Thank you for your feedback. Hope to host you again in the future.
Kind regards,
Hilda
Elizmari P - Okt 2023
Algehele gradering
Ons sal weer daar bly.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Elizmari
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit word opreg waardeer.
Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
4 Piet Retief
Riaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Riaan
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit was 'n voorreg om jul as gaste te kon ontvang.
4 Piet Retief
Raymond P - Sep 2023
Algehele gradering
Clean spacious room.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Raymond
We appreciate your positive review.
Hope to see you again in the future.
4 Piet Retief Management
Trevor W - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent service and communication.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Trevor
We appreciate your positive review.
Hope to see you again in the future.
4 Piet Retief Management
Ben W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging, luuks en netjies.
4 Piet Retief se terugvoer
Good day Ben
Thank you for your review of your stay with us. Trust us to be your host when you visit our STB again.
Kind Regards
Hilda
Louis V - Mei 2023
Algehele gradering
Nie ons eerste keer nie en hopelik ook nie die laaste nie!
4 Piet Retief se terugvoer
Good day Louis
Thank you for the review. We appreciate it very much and trust that we will be your host in the future again.
Greetings Hilda
Sibylle M - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant and convenient.
4 Piet Retief se terugvoer
Good day Sibylle
I am so glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.
Greetings Hilda
Natasha M - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, stil en rustig.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Natasha
Thank you for your Review of 4 Piet Retief Guesthouse. Trust that we will be your host again in the future.
Kind regards
Hilda
Annelie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap in Stellenbosch.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Annelie
Baie dankie vir u positiewe resensie.
Hoop om jul binnekort te sien.
4 Piet Retief Management
Pieter R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, perfek geleë en veilig.
4 Piet Retief se terugvoer
Goeie naand Pieter
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete Hilda
Mark A - Apr 2023
Algehele gradering
Stessful booking.
Lees meerLouis V - Des 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om weer en weer terug te gaan.
Richter R - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Valerie H - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic stay.
Rudi V - Jul 2022
Algehele gradering
Groot bederf!
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Rudi
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ondersteuning.
Ons waardeer u mening en sal altyd poog om ons kliente te voorsien van gehalte diens.
4 Piet Retief Bestuur
Natascha K - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
4 Piet Retief se terugvoer
Thank you Natascha, for your review.
It was a privilege for us to host you.
We enjoyed your friendliness during the stay.
Looking forward to see you soon.
Hilda and Stephen
Gavin V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon, luuks en sentraal.
4 Piet Retief se terugvoer
We appreciate your review.
Looking forward to seeing you soon.
Hilda and Stephen
Steyn K - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese 4 dae - regtig baie rustig.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Steyn
Baie dankie vir u positiewe resensie.
Dit was 'n plesier om u te bedien.
Sien u binnekort.
Hilda
Paul V - Aug 2022
Algehele gradering
Ideaal.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Paul,
We appreciate your booking at our facility and also your positive review.
We are looking forward to your next booking and to hosting you in the future.
4 Piet Retief Management.
Liezl H - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, dis netjies en mens voel tuis. Kussings was perfek. Alles mooi skoon.
Heath L - Jul 2022
Algehele gradering
Good.
4 Piet Retief se terugvoer
Hi Heath
Thanks for your review.
Appreciate your support.
4 Piet Retief Management
Merle J - Des 2021
Algehele gradering
This place is stunning, with awesome friendly staff.
Colette H - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Boeta L - Des 2021
Algehele gradering
Netjies ,skoon goed geleë.
Ernest D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, goeie ligging.
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang