Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Piet Retief

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely view, walk to town, very comfortable with all requirements. Very welcomed by staff, comfortable, well organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandelna D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie vriendelik verwelkom. Alles was netjies skoon. Naby Dorpstraat. Baie lekker gebly, mooiste uitsig en naby Dorpstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Baie dankie, Sandelna, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Dankie dat jul kom bly het. Waardeer. Groete Cindy

Ruan V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek en my pa het vir my broer se verjaarsdag in Stellenbosch kom kuier. Baie netjies en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Hi Ruan Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u ondersteuning en sien uit om u weer te ontvang. 4 Piet Retief

Gavin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Goeie ligging, loopafstand, skoon, netjies en ruim. Nie baie verkeer geraas. My tweede keer, en nie my laaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Skoon, netjies, goeie waarde vir geld! Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Hi Hanri Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek waardeer dit baie en bly jy het jul tyd geniet. Sien uit om jul weer in die toekoms te ontvang. Hilda

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik. 5-star verblyf, puik geleë, professionele diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Hi Chris Baie dankie vir jou positiewe review. Dit word opreg waardeer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien, 4 Piet Retief

Colin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Spasieuse kamers, goeie uitsigte, wonderlike ligging. Groot kamer, goeie WiFi en solar stelsel vir seker krag. Mooi uitsigte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Good day Colin, Thank you for your feedback. Hope to host you again in the future. Kind regards, Hilda

Elizmari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons sal weer daar bly. Baie lekker plek om te bly en dit is naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Hi Elizmari Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang. 4 Piet Retief

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Veilig en gerieflik. Al die geriewe van hoogstaande gehalte. Die eienaar was uitstekend behulpsaam met die bespreking en Morris was baie behulpsaam toe ons laat in die aand eers kon inboek. Ek sal hierdie plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Hi Riaan Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te kon ontvang. 4 Piet Retief

Raymond P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean spacious room. Service excellent. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
4 Piet Retief
Hi Raymond We appreciate your positive review. Hope to see you again in the future. 4 Piet Retief Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8142a10ade05571793907811ec031e4691057715b44a9824e1190484559422c9c9c620df1c12051ba18bb7dc15e87acd18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 4 Piet Retief Street Welgelegen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946433197507 18.862879737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang