Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Piet Retief

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Piet Retief bied gerieflike verblyf en is op 'n heuwel met 'n uitsig oor Stellenbosch met kleurvolle wingerde en 'n pragtige uitsig op die Simonsberg-berge geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Wynlande kan verken.

Verblyd is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en ander geriewe soos 'n TV met sekere satellietkanale, koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Van die kamers het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe of 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof.

Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin, swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 'n voertuig is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is naby die middedorp waar gaste boetiek-, Afrikakuns- en plaaslike spesialiteitswinkels kan besoek. Daar is ook 'n menigte fynproewersrestaurante, kafees en kroeë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely view, walk to town, very comfortable with all requirements. Very welcomed by staff, comfortable, well organised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sandelna D
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelik verwelkom. Alles was netjies skoon. Naby Dorpstraat. Baie lekker gebly, mooiste uitsig en naby Dorpstraat.
Aug 2024
Ruan V
5.0
Ek en my pa het vir my broer se verjaarsdag in Stellenbosch kom kuier. Baie netjies en sentraal geleë.
Aug 2024
Gavin V
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging, loopafstand, skoon, netjies en ruim. Nie baie verkeer geraas. My tweede keer, en nie my laaste.
Apr 2024
Hanri V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Skoon, netjies, goeie waarde vir geld! Sal vir seker weer daar bly!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Piet Retief het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8142a10ade05571793907811ec031e4691057715b44a9824e1190484559422c9c9c620df1c12051ba18bb7dc15e87acd18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 4 Piet Retief Street Welgelegen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946433197507 18.862879737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang