4 Rothman Street B&B
Beskrywing
Die eenheid het sy eie ingang en veranda. Dit het 2 driekwartbeddens in die slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n L-vormige leefarea. 'n Klein ekstra bed is in die leefarea beskikbaar saam met 'n etenstafel, gemakstoele, houtvloere met matte en lugversorging. Linne, duvets, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Daar is 'n draagbare braai beskikbaar. Eenheid 2 en eenheid 3 kan aaneen skakel om 'n gesinseenheid te vorm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het sy eie ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Dit kan met eenheid 2 skakel deur midde van 'n klein gang. Aaneengeskakel is dit geskik vir 'n gesin of 2 paartjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n kamer met 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, ruim leefarea met etenstafel, gemakstoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas, opwasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ekstra klein bed is in die leefarea beskikbaar. Linne, duvets, ekstra komberse en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein tuintjie buite met 'n tafel en stoele en draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is vas aan die eienaar se huis langs die gastehuis. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n stoep, veilige parkeerplek en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers wat elk beskik oor 'n en suite-badkamer. Die eerste kamer het 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en opwasbak en daar is ook 'n leefarea. Die eenheid het ook lugversorging, waaiers, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne, duvets, ekstra komberse en handdoeke word voorsien. Daar is 'n draagbare braai beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie in 'n alkoof wat toegerus is met 'n tafel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, opwasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV en sy eie ingang. Linne, handdoeke, duvets en ekstra komberse word voorsien. Daar is 'n draagbare braai beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is in die kothuis oorkant die B&B. Dit het sy eie ingang en 2 kamers wat elk beskik oor 'n en suite-badkamer. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, gemakstoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas, opwasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n tuin met 'n tafel en stoele en draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R75 per persoon per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothmanstraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang