Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Rothman Street B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lizelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goeie oornag verblyf. Ons het gemaklik geslaap en lekker gebraai oppad Hartenbos toe. Die eenheid is goed ingerig en perfek vir 'n gesin met 'n klein kindjie. Die eenheid se privaat tuintjie is gerieflik. Ons het ook die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ideaal, netjies, maklik bereikbaar. Heerlik gebly! Die eenheid het aan al ons behoeftes en verwagtinge voldoen. Dit was netjies en goed ingerig. Ideaal vir langpad-oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Goeie dag Enid Baie dankie vir jou terugvoer. Goed om te weet julle het lekker gebly. Groete Charlotte

Schalk J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verblyf was aangenaam. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Hi Schalk Baie dankie vir die terugvoer. Dis goed om te weet dat julle jul verblyf geniet het. Vriendelike groete, Charlotte

Ernest H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek. Die eienaars en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Was 'n. Pragtige plek. Die eienaars en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Was 'n plesier om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Goeiedag Ernest Baie dankie vir terugvoer. Goed om te weet dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete. Charlotte

Lisa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect accommodation in Graaff Reinet. Lovely, peaceful and comfortable venue. The owner and staff were friendly and helpful. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Hi Lisa Thank you for your review. Glad to hear that you have enjoyed your stay with us. Kind regards Charlotte

Roslyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Very peaceful, neat and clean. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Hi Roslyn Thank you for your review. Good to know that you had a pleasant stay. Kind regards Charlotte

Hantie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige tuin met rustige omgewing, uitstekende diens. Ons wil graag vir elkeen by Rothman 4 bedank vir hulle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Netjiese en skoon verblyf. Dankie vir ons vleis wat u oornag vir ons kon stoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Goeie dag Hantie. Baie dankie vir jou terugvoering. Dis goed om te weet dat julle lekker gebly het. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer te kan huisves. Vriendelike groete Charlotte

Cheryl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely accommodation. Clean and well run. Lovely accommodation. Clean and well run. Peaceful surroundings with a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Hi Cheryl, Thank you for your review. Good to know that you had a pleasant stay. Looking forward to hosting you again. Kind regards, Charlotte

Koot D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Other than the one complaint mentioned, they deserved full marks. It was a pleasant stay and everything was clean and in working order. My only complaint is that I was unable to watch rugby games on TV in our room as it is not catered for on their dish subscription.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Good day Sir, Thank you for your review, and that you had a good stay with us. We apologise that our dish does not cater for all the channels for sport; we are looking forward to a change for that. Next time you will not be disappointed in not watching the sport game you want. We look forward to hosting you again in the future.

Jean F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantalla Lieflike, ruim vertrekke. Laat jou so tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
4 Rothman Street B&B
Goeie dag Jan Baie dankie vir jou terugvoer. Goeie nuus om te hoor dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete Charlotte

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 908
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 908
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothmanstraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50baeeee706786baa93dcc6aed6a70f51885123ecf04c390cf5120b16273e5e1db16027f273cc0553c1fe1368963ab5b5fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R908 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 4 Rothman Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-22:00 10:00 -32.246326 24.530447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang