4 Rothman Street B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Koot D - Aug 2024
Algehele gradering
Other than the one complaint mentioned, they deserved full marks.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good day Sir,
Thank you for your review, and that you had a good stay with us.
We apologise that our dish does not cater for all the channels for sport; we are looking forward to a change for that.
Next time you will not be disappointed in not watching the sport game you want. We look forward to hosting you again in the future.
Jan J - Jul 2024
Algehele gradering
Fantalla
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie dag Jan
Baie dankie vir jou terugvoer. Goeie nuus om te hoor dat julle lekker gebly het.
Vriendelike groete
Charlotte
Leandri F - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect for a one night stop over.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Leandri
Thank you for your review. It's good to hear that you enjoyed your stay and your dinner at Hello You.
Regards,
Charlotte
Leon D - Jun 2024
Algehele gradering
Good will go back.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Leon.
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis goed om te hoor dat jy lekker gebly het.
Vriendelike groete
Charlotte
Marnell K - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die wag om laat in te boek.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Marnell
Dit was 'n groot plesier. Sal die boodskap aan die persoon wat jou ontvang het, oordra.
Sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Charlotte
Rochelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Behulpsaam.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Rochelle
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle lekker geslaap het.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete
Charlotte
Ethel V - Mei 2024
Algehele gradering
A superb overnight stay.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Ethel,
Thank you for your review.
It's good to know that you enjoyed your stay with us.
Looking forward to hosting you again.
Kind regards,
Charlotte
Linda V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik, stil deel van dorp, vriendelike ontvangs. Netjies met pragtige tuin.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Linda.
Goed om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om in die toekoms weer gasheer vir julle te wees.
Vriendelike groete
Charlotte
Claire B - Apr 2024
Algehele gradering
Friendly hosts and clean accommodation.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning
Thank you for your positive review. We look forward to hosting you again in the future.
Regards
Charlotte
Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Marlene
Baie dankie vir jou terugvoer. Goed om te hoor dat julle lekker gebly het.
Vriendelike groete
Charlotte
Annelie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Annelie. Dis goed om te lees dat julle die verblyf by ons geniet het.
Vriendelike groete,
Charlotte
Rochelle R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Rochelle. Baie dankie vir jou resensie. Dis goed om te hoor julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Vriendelike groete, Charlotte.
Etzard G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeiedag Etzard
Baie dankie vir jou terugvoer. Bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Groete
Charlotte
Lawrence K - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for your comments. It's good to know that you had a pleasant stay.
Regards,
Charlotte
Anthea H - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Anthea. Ons sien uit daarna om jou weer te huisves in die toekoms.
Charlotte
Anthea H - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Sien uit daarna om jou weer by ons te huisves.
Charlotte
Walter L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap maar met koue water gestort.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Walter
Dankie vir jou resensie. Jammer om te hoor dat jy nie warm water gehad het nie. Ons is op Sonkrag. Elke eenheid het sy eie geyser wat gestel is om op sekere tye aan te skakel. Ons sal seker maak dat die probleem opgelos word.
Vriendelike groete
Charlotte
Shereen V - Mei 2024
Algehele gradering
Everything is catered for, even a shower chair for disabled or sick people.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Shereen,
So pleased to hear that you had a comfortable stay.
Looking forward to hosting you again.
Kind Regards,
Charlotte
Steven F - Apr 2024
Algehele gradering
Spotlessly clean overnight stay within walking distance to restaurants and the centre.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good day Steven.
Thank you for your review. Pleased to read that you had a comfortable stay.
We are looking forward to hosting you again.
Regards
Charlotte
Dries V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker stil met gashere behulpsaam en aangenaam! Goeie waarde vir geld!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Dries. Ons sien uit daarna om jou weer te huisves in die toekoms.
Groete
Charlotte
Stefan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Stefan
Baie dankie, dis goed om te lees dat julle die verblyf by ons geniet het.
Groete
Charlotte
Daniel V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker met eienares gekuier. Puik ontvangs. Die eenheid was netjies en alles wat.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u u verblyf hier geniet het. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Charlotte
Vuyolwethu M - Feb 2024
Algehele gradering
Every thing was perfect.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Vuyolwethu. Thank you for your review.
We are glad that you enjoyed your stay.
Regards, Charlotte
Adrie D - Des 2023
Algehele gradering
Good night's sleep and lovely breakfast!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Adrie,
Thank you for your review. We are pleased that you enjoyed your stay.
Looking forward to hosting you again in the future.
Regards,
Charlotte
Chris B - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n gerieflike en mooi reggemaakte ou gebou.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Chris
Baie dankie vir jou resensie.
Ons is bly julle het jul verblyf met ons geniet.
Vriendelike groete
Charlotte
Ilana P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Ilana
Ons is bly julle het jul verblyf met ons geniet.
Sal dit onder die eienaars se aandag bring van die proppe.
Vriendelike groete
Charlotte
Talisa C - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Privaat braai gehad.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Talisa
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.
Vriendelike groete
Charlotte
Elize C - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en genoeg spasie.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Elize
Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy jou verblyf met ons geniet het.
Groete
Charlotte
Xolisa S - Nov 2023
Algehele gradering
It was superb!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good afternoon Xolisa,
Thank you for your welcome review. We are pleased that you enjoyed your stay with us and the lovely garden too. We look forward to hosting you again in the future. Best regards, Amelia
Anthea H - Nov 2023
Algehele gradering
Doen dit weer en weer.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Geagte gas, dankie vir jou resensie. Ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste hul verblyf by ons geniet het.
Beste wense
Amelia
Jabulani Chen P - Sep 2023
Algehele gradering
It was an overnight stay, and the room I had was comfortable. Filter coffee in the room is always a big 5 stars for me.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Jabulani
Apologies for the late response to your wonderful review. We are pleased that the coffee was top of the list for you.
Thank you Amelia
Boyd S - Sep 2023
Algehele gradering
Word sterk aanbeveel.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeiemiddag Boyd.
Dankie vir jou resensie. Ons is altyd bly om terugvoer van ons gaste te kry en is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.
Hoop die res van jou rit was lekker en ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves.
Beste groete Amelia
Charl B - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable stay.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning Charl
Thank you for your review. We are always pleased to hear from our guests.
Regards Amelia
Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning Marius
Thank you for your review. Apologies for not responding sooner.
Much appreciated Amelia
Jacomien Z - Jul 2023
Algehele gradering
Goed geleë en baie vriendelike diens!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Jacomien
Thank you for staying with us. We hope you enjoyed your conference and your accommodation with us.
Best wishes
Judy
Sinta R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en was dankbaar vir sonkrag dat ons nie beurtkrag gehad het nie.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Dankie vir u terugvoering, Santa. Ons het u groepie geniet. Groete, Judy
Jan S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker stil omgewing met goeie diens.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for your positive input and for choosing our accommodation.
Best wishes
Judy
Christine R - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good afternoon Christine.
Thank you for your review. We are pleased to hear that you had a comfortable stay with us.
Regards
Amelia
Brad A - Mei 2023
Algehele gradering
Very convenient, clean and comfortable.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good afternoon Brad.
Thank you for your review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again in the future.
Regards
Amelia
Claudia B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustog en veilig.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie middag Claudia
Dankie vir jou resensie. Ons is baie tevrede om te hoor dat julle weer n lekker nag by ons gehad het.
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Beste groete
Amelia
Hillary K - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good afternoon Hillary
Thank you for your review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again in the future.
Best regards
Amelia
Wilna V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en als wat mens benodig!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie more Wilna
Dankie vir jou baie welkome resensie en verwysing.
Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete, Amelia.
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Stil omgewing met veilige parkeerplek.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie middag Peter
Dankie vir jou resensie.
Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien daarna uit om jou weer te huisves.
Beste wense
Amelia
Marilise S - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely unit with 2 bedrooms, 2 bathrooms and open-plan lounge and kitchen.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning Marilise
We are pleased that you enjoyed your time here and would like to thank you for your review.
Kind regards
Amelia
Douw G - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie middag Douw.
Dankie vir jou resensie. Ons is baie tevrede om te hoor dat julle 'n nag by ons geniet het.
Beste groete Amelia
Tim L - Jan 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning Tim,
Thank you for booking your stay with us. Enjoy the rest of your time in sunny S.A.
Kind regards,
Amelia
Chris H - Jul 2023
Algehele gradering
Geen eetgerei. Moes warmgemaakte kos met hande eet.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Chris
I am very sorry that you had no utensils. Our night manager was on duty and forgot to tell you that there were plates and cutlery in the table drawer. I do apologise for this. Unfortunately, we do not have a wash-up sink in that unit and these can be left for the staff. Thank you for highlighting this. I shall make sure that the guests are properly informed in the future.
Thank you for staying with us.
Best wishes
Judy
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeiemiddag Andre.
Ons verwelkom jou terugvoer en vra omverskoning vir al die ongerief wat jy ervaar het. Ons het egter u voorstelle in ag geneem.
Vriendelike groete
Amelia
Vicki S - Des 2022
Algehele gradering
Great family stay.
Lees meer4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Vicki,
Thank you for your review and valuable feedback. We had fibre installed two weeks ago so I will look into the Wi-Fi situation. We are pleased that you had a comfortable stay with us.
Regards, Amelia.
Leon D - Des 2022
Algehele gradering
Skoon. Rustig. Veilig.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Leon
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te kan huisves.
Amelia
Anita V - Des 2022
Algehele gradering
Veilige en gerieflike akkommodasie in Graaff-Reinet.
Lees meer4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie more
Dankie vir jou resensie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u destyds ervaar het weens beurtkrag. Ons kry tans sonkrag geïnstalleer wat hierdie probleme sal verlig.
Vriendelike groete
Amelia
Lothar S - Des 2022
Algehele gradering
Great place.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning Lothar
Thank you for your review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Kind regards
Amelia
Josy S - Nov 2022
Algehele gradering
Die verblyf het ons verwagtinge oorskrei, baie dankie.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeiemiddag Andrea, dankie vir jou welkome resensie. Ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete, Amelia
Naomi Y - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het hier oornag op pad Knysna toe.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeiemôre Naomi
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer u kommentaar en ook die aanmoediging.
Amelia
Karin V - Okt 2022
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie more Karin. Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy 'n ontspanne tyd hier gehad het en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves. Groete Amelia
Charles G - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Charles, dankie vir jou positiewe resensie. Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om jou en die familie in die nabye toekoms weer te huisves. Vriendelike groete, Amelia.
Franciska Z - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for your valued review. We are happy that you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again. Kind regards, Amelia.
Marie R - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon en knus.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer u kommentaar en ook aanmoediging. Alles van die beste, Amelia.
Karla V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful. Clean, neat and wonderful hospitality.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for your valued feedback.
Regards, Amelia.
Ammi S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hallo Ammi
Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle die dek met die uitsig oor die berge geniet het.
Die Vallei van Verlatenheid is pragtig uit elke hoek, veral as jy die rit na bo vat. Sonsondergang daar bo is skouspelagtig.
Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Amelia
Walter D - Sep 2022
Algehele gradering
Will visit again.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Walter, thank you for your welcome review. Happy to hear that you enjoyed your stay here. We are in the process of upgrading each unit. Looking forward to hosting you again in the near future. Amelia
Jomaré A - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en net verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Lees meer4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeiemiddag Jomare
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien daarna uit om jou weer in die somer te huisves.
Vriendelike groete, Amelia.
Marius V - Des 2022
Algehele gradering
Great overnight stay.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good morning Marius
We are pleased to hear that you enjoyed your time in Graaff Reinet. Thank you for your valued rating.
Kind regards
Amelia
Daryl B - Jun 2022
Algehele gradering
Security apon arrival poor.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Good day Daryl,
We apologize for the inconvenience you experienced during load shedding and appreciate your feedback on the situation.
Kind regards, Amelia.
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Goeie more
Dankie vir jou resensie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u destyds ervaar het weens beurtkrag. Ons kry tans sonkrag geïnstalleer wat hierdie probleme sal verlig.
Vriendelike groete
Amelia
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Laantie L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik ruim. Baie netjies.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hi Laantie
Dankie vir jou positiewe resensie. Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om jou in die nabye toekoms weer te huisves.
Vriendelike groete
Amelia
Anita V - Des 2021
Algehele gradering
Puik akkommodasie in 'n stil buurt met 'n pragtige tuin. Ideaal om Graaf Reinet te verken of om te oornag op die lang pad.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Anita, baie dankie vir u opinie en kommentaar oor ons dienste en gaste huis. Dit was 'n voorrreg om u as een van ons gaste te he. Hoop ons sien mekaar weer. Alles van die beste, Simoney.
Maretha K - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer u kommentaar en ook aanmoediging.
Alles van die beste, Simoney.
Jan B - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik. Jammer van die toegang.
Lees meer4 Rothman Street B&B se terugvoer
Hello Jan
I am happy to report that we now have remote controlled gates.
We look forward to hosting you in the future.
Kind regards Amelia
Andre L - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir U ondersteuning. Ons wardeur U opinie oor ons gienste en gaste huis. Hoop U sal weer by ons verblyf sal kies.tot weer mekaar sien.
Simoney
Elouwdi S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was net een aand oorbly maar het dit geniet!
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit is baie motiverend. Ons waardeer u kommentaar oor ons gastehuis en hoop om weer van u af hoor. Alles van die beste, Simoney.
Rob M - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect for a overnight stay, good value for money.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Your feedback is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Amelia.
Wayne H - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you Wayne, for your positive feedback. It is most appreciated.
Best wishes for 2020.
Judy
Herman B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendlike terugvoering, Hein.
Groete
Denise
Ronel J - Sep 2019
Algehele gradering
Judy het ons baie vriendelik ontvang en ons het baie lekker geslaap in 'n mooi, skoon en netjiese gastehuisie.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie, Ronel, vir u vriendelike terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Groete
Judy
Riana D - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, goed toegerus, het moeite gedoen om spesiale versoeke te akkommodeer en deurentyd gekommunikeer.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Dear Riana,
Thank you so much for your positive feedback. We do appreciate your comments.
Best wishes for 2020.
Judy
Elmich V - Nov 2019
Algehele gradering
Aangename oornag teen billike tarief.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you, Elmich for your positive feedback. It is most appreciated.
Best wishes for 2020
Judy
Willem L - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstaande blyplek met alles op stapafstand.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Denise
Debbie B - Des 2019
Algehele gradering
Nice and neat.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for your valued feedback. We look forward to hosting you again.
Kind regards, Amelia.
Jurie D - Feb 2019
Algehele gradering
Die huisies is lekker ruim, gemaklik en baie skoon en die ontbyt is uit die boonste rakke.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for the feedback. We appreciate it.
Best wishes
Judy
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Skoon beddegoed. Goeie ligging
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for the feedback. We are aware of the driveway being a bit difficult if the driver does not enter it straight. The gateway is a standard size and the entrance as well. We shall be putting up guiding poles to help the driver to assess his position. We are happy that you rated everything else as 5 stars! We aim to please!
Lucette P - Des 2018
Algehele gradering
As jy van privaatheid hou is hierdie ideaal.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you Lucette. It was good to meet you, I hope you have a lovely holiday.
Best wishes,
Judy
Gerda B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Martie B - Des 2018
Algehele gradering
The owners were friendly and helpful.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Thank you for the feed back. It is appreciated.
Best wishes
Judy
Louise R - Des 2018
Algehele gradering
Privaat, huislik, heerlik.
Schalk V - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
Ferdie V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Linda J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Koos G - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en huislik.
Koos G - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, het dit baie geniet.
4 Rothman Street B&B se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar Mnr. Greyling. Dit was n plesier, en ek is baie bly u het veilig by die huis aangekom! Ek hoop hulle kom kuier weer.
Groete
Denise
Riaan V - Jul 2016
Algehele gradering
Gesinsvriendelik en gasvry.
Christopher B - Des 2016
Algehele gradering
Excellent blyplek!
Alessandro P - Des 2016
Algehele gradering
A choice among others for a good stay in Graaff-Reinet.
Clair N - Des 2016
Algehele gradering
Lovely place.
Ria D - Sep 2016
Algehele gradering
Rolstoelvriendelike verblyf by aangename mense wat jou dadelik tuis laat voel in 'n rustige omgewing.
Tania J - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Renn M - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Albert V - Okt 2015
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Nicola V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Harry G - Aug 2015
Algehele gradering
Very nice and peaceful place.
Pieter B - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Stephan V - Sep 2015
Algehele gradering
Ek het gevoel asof dit my eie huis was, baie lekker!
Geert Jan Stolk A - Jul 2015
Algehele gradering
Nice, spacious apartment in a beautiful garden.
Michelle J - Des 2015
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Vivian S - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflik.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothmanstraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang