Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seam Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.5
Wolfgang R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

As above. Undisturbed and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph R
1 nag
3.8
Jun 2023

Great guest house but few things should be addressed. Nice stay overall, although the executive suite TV should be on the wall opposite the bed, bedside lamp shades skew and no plug socks to plug lamps into, too small bath towels for adults in an exec suite. Should increase the price and make a truly executive experience. Breakfast ingredients finished when I went for breakfast. The pillows are too hard. Add 2 soft-down pillows. Solid Blockout on the back of curtains helps to sleep in. Price could be adjusted accordingly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kevin K
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Nice and clean. What you see is what you get. Good bathroom and bedding nice and comfy. I had to leave early and asked for a breakfast to be packed. At 6:30 am my packed breakfast was ready. Nice service. Perfect spot for a business stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cobus & Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Veilige, gerieflike gastehuis. Skoon kamers. Met aankoms moet jy ontvangs skakel. Nie baie professioneel nie aangesien daar 'n gelag en geraas was in agtergrond. Die ontvangsdame was baie vriendelik, maar nie veel inligting verskaf rakende dienste wat gastehuis verskaf nie. Baie skoon kamers maar na-ure vanaf 6 uur is daar geen personeel beskikbaar om te help met navrae nie. Die kamer het net een van als gehad naamlik badhandoek, glas, koffiebeker en bedlampie. Niemand behalwe sekuriteitswag op perseel nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wanita U
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Des 2022

Skoon, netjies en veilig. Alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2022

Moeitevry. Goed vir 'n nag se slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alid V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Lekker sentraal. Baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keneilwe M
1 nag
5.0
Feb 2020

It pleasant. Enjoyed the short stay. It was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
1 nag
4.0
Feb 2020

Aangenaam. Stil en stemmig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Almarie V
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2019

Onaangenaam By ontvangs het die ontvangsdame se kinders rondgehang, onprofessioneel. In kamer het 'n bedompige reuk gehang. Daar was net 1 koppie in skinkbord. 1 stel handdoeke. Yskas was af. Extractor fan was met sellotape vasgeplak teen die muur. WiFi sowel as TV het nie gewerk nie. Toe ons hulp rakende dit benodig was daar geen persoon by ontvangs nie en ook niemand beskikbaar per telefoon nie. Jammer, maar ons was baie teleurgesteld.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutsingel 17, Uitgang 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjM0MWM5LTQ3ZGUtNDUxYi05ODdkLTVkZDZhZmQ1YWE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 17 Boekenhout Crescent Ext 4 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138598 28.677976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang