Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seisoene

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Ursula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oulikste plekkie met die mooiste see uitsig. Dit was 'n naweek om te onthou! Plekkie is awesome, alles waaraan jy kan dink is daar, die see uitsig is asemrowend, ons het tot walvisse gesien. Om nie van Peet te praat nie! Wonderlike man, wat ons so tuis laat voel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Royston R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lieflik. Baie lekker naweek by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Royston R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lieflik en lekker. Ek het 'n baie lieflike tyd gehad by 4 Seisoene. Die area was rustig en dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie baie dankie. Dit was baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Pragtige uitsig. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vredevolle, vreugdevolle kuier! Baie lekker! Alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly by 4 Seisoene, rustige area en lekker naby die see. Baie lekker plek om by te bly, naby die see, netjiese plek, veilig en baie mooi see view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melita W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Het heerlik ontspan en lekke gebly! Wat 'n juweel van 'n plek! Sal beslis weer inboek! Baie bekostigbaar vir troeteldier vriendelik! Hondekinders het ook baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Great location and lovely views. The location is excellent. Close to the beach and the views are great. The area is safe. Peet, our host, assisted us on arrival. We got a good winter deal from you for the accommodation. The accommodation is good with all the requirements needed. The place was acceptable even though the interior was dated, but it did not bother us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig en veilig, lekker stap en uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 16, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZGMwNDM4LWNmODAtNDRjNi1hNGJmLTJhMDAzYTdiMDE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 16 Luckhoff Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.069702538662 22.191127538681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang