Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seisoene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 86 resensies vir 4 Seisoene
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Royston R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royston R

Lieflik.

Baie lekker naweek by die see.

Royston R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royston R

Lieflik en lekker.

Ek het 'n baie lieflike tyd gehad by 4 Seisoene. Die area was rustig en dit is veilig.

Alida B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Fantasties.

Baie baie dankie. Dit was baie lekker verblyf.

Lizette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Heerlik gekuier.

Pragtige uitsig. Baie lekker plekkie.

Henry M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Vredevolle, vreugdevolle kuier!

Baie lekker! Alles 100%.

Petrus L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L

Baie lekker gebly by 4 Seisoene, rustige area en lekker naby die see.

Baie lekker plek om by te bly, naby die see, netjiese plek, veilig en baie mooi see view.

Melita W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melita W

Het heerlik ontspan en lekke gebly!

Wat 'n juweel van 'n plek! Sal beslis weer inboek! Baie bekostigbaar vir troeteldier vriendelik! Hondekinders het ook baie lekker gebly!

Barry B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Great location and lovely views.

The location is excellent. Close to the beach and the views are great. The area is safe. Peet, our host, assisted us on arrival. We got a good winter deal from you for the accommodation. The accommodation is good with all the requirements needed. The place was acceptable even though the interior was dated, but it did not bother us.

Anita D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D

Rustig en veilig, lekker stap en uitsig is pragtig.

Ons het baie lekker gebly.

Franciskaboonzaaier@gmail.com B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciskaboonzaaier@gmail.com B

Die view was fascinated.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad en sien uit om gou weer daar te wees.

Wanda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda G

Awesome verblyf.

Het heerlik gebly. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

David A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

More than blessed.

Okay, found a cockroach.

Christa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K

Dit was baie lekker en die ligging is perfek met 'n fantastiese view!.

Die ligging van die plek is fantasties en ons het lekker gebly. Ek sal net 'n paar veranderings maak as dit my plek was om dit meer prakties te maak bv. 1. Die spasie is beperk met die dat die ingeboude tafelblad te lank en in die pad is, 'n halwe meter korter sal defnitief help. 2. Wat die kombuisware betref is daar amper alles wat jy nodig het maar ongelukkig net 4 van elk, 2 ekstra van alles sal 'n goeie idee wees. 3. Meerderheid van die kombuis kaste is gesluit met die gevolg dat pakplek in die kombuis nogal beperk is. 4. Die stuk met die laaie wat nie teen die muur is nie is ook baie onprakties en neem baie onnodige spasie op. Die plek het baie potentiaal as van die goed verwyder word soos die persoonlike fotos, ornamentjies ensv. Oor die algemeen was ons verblyf baie lekker en sal ek weer gebruik maak van die plek.

Sonet C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonet C

Pragtige ligging, baie bekostigbaar.

Baie oulike plekkie, die bed is egter gedaan en die beddegoed baie oud en verslete. Kussings papierdun. Verder was alles skoon en netjies.

Jacqui P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqui P

Onaangenaam.

Ons verblyf was glad nie lekker nie. Vrot.

Nicolaas S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S

Ons was in George en Oudtshoorn vir sport.

Ons het baie lekker gekuier by 4 Seisoene en gereeld met die gasheer gesels. Ons gaan beslis weer 4 Seisoene volgende jaar bespreek. Sien sterre.

Lionel E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel E

Wonderlik om die see en dolfyne elke dag te sien. Mense is baie vriendelik.

Skoon en netjies, lieflike area om vakansie te hou. Die strand is baie skoon en dierevriendelik.

Sumarie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie B

Baie lekker.

Ou plek maar bly baie lekker.

Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Goeie ligging.

Netjies kamer. Stapafstand van die see af. Sal beslis aanbeveel.

Ammarille M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammarille M

4 Seisoene is hoogs aanbeveelbaar. Perfek vir 'n groot groepkuier teen die beste prys.

Die huis is baie gerieflik en die uitsig oor die see is pragtig. Dit is regtig toegerus met alles wat jy sou nodig kry. Ons sal beslis weer gaan.

Lay-leigh S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lay-leigh S

Peaceful getaway close to the beach with friendly neighbours and great views.

The accommodation was cozy, neighborhood peaceful and area beautiful.

4 Seisoene se terugvoer

Thank you for leaving the place tidy and clean.
Guests like you are always welcome.

4 Seisoene
Larghlushca S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Larghlushca S

Lekker, goed toegeruste plek, veral as jy 'n hond saam neem. Bietjie klein maar dit gaan gepaard met die waarde vir geld.

Naby die see en lekker strand maar soos enige ander plek, iemand wat altyd lastig is vir kos of geld soek.

Rachel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Kos en rus vir die siel.

Toe ons hier stop, moeg gery. Wil net slaap, het ons bakkie nie in die parkeerarea gepas nie. My man het vir Peet gebel en gevra of die ander woonstelle beskikbaar is, want hy wil so graag die see sien en nie net hoor nie. Jinne, sonder om te twyfel is ons die seesigwoonstel aangebied. Genade onse ouers. Wat 'n stunning view en klank. Ons het 4 Seisoene herdoop na Raaswater, want dit is al wat jy hoor. Al wat ek sou wil verander is 'n klererak wat jy opslaan vir jou nat handdoeke en klere. Peet, hierdie is 'n gem wat julle hier het. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal beslis weer hier wil kom kuier.

Dietrich S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dietrich S

Wegbreek na stilte.

Die woonstel is op sy eie en weg van verbygangers wat kan steur. Ook weg van winkels, afleweringsdienste en padgedruis. Die woonstel is goed toegerus en ons sal weer wil kom kuier. Een negatief; die spinnekoppe werk vinnig. Ons moes 'n paar spinnerakke in die huis verwyder.

Mariette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Outydse verblyf met moderne toestelle.

Ons het in eenheid 2 gebly. Die plek het 'n mooi see-uitsig. Die skottelgoedwasser was 'n aangename verrassing. Die matras is baie ongemaklik.

Lia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lia G

Ligging uitstekend. Huis het 'n goeie skoonmaak, de-clutter en onderhoud nodig.

Ligging uitstekend. Kombuiskaste erg vuil. Kaste in kamers gesluit wat nie gebruik kan word nie. Dak lek. Blindings val uitmekaar, badkamerreling val uit badkamermuur uit. Venster kom uit rame uit, van die vensters toegeroes. TV wat nie regtig werk nie. Geen WIFI. Miskien die verouderde matte vervang met teëls. Die houtdeur sluit nie reg nie, slot werk nie en net vervang met 'n latch. Met 'n goeie opknap en 'n baie goeie skoonmaak kan hierdie huis 'n goeie bestemming wees. Sal weer gaan as die huis bietjie opgeknap en skoongemaak word.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie vir die terugvoering

4 Seisoene
Avril O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Avril O

Jammer om te sê, maar hierdie was die swakste blyplek ooit. Iets is ernstig verkeerd met die kragboks. Moes heeltyd in koue water stort. Groep was glad nie beïndruk nie.

Ek en die eienaar het 'n groot uitval gehad omdat ek ongelukkig was oor die diens en hy was baie onbeskof (het wel later om verskoning gevra).

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ursula D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D

Was lieflik gewees.

Dit was ongelooflik aangenaam om so na aan die see the woon. Loopafstand na die strand.

Jan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Puik.

Die ontvangs was goed. Die blypkek is baie netjies. Ek het 'n lampie daar vergeet, en die eienaar het moeite gedoen om dit per koerier vir my te stuur.

Zj G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zj G

Rustig.

Ontspanne, rustige skoon ongewing met baie om te doen.

Quintus T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus T

My kuier was aangenaam, lekker rustig.

Die strand is lekker en die omgewing is veilig.

Hilana D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilana D

Onvergeetlik.

Ons het 'n familie reunie gehad. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê. Waarde vir dit wat jy betaal. Wonderlike ligging en baie goeie en vriendelike hulp van eienaar. Wil weer bespreek.

Cheryl K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Refreshing, peaceful and relaxing. So close to the beach with an amazing view.

It's definitely a self catering place I would refer my friends and family to visit.

Amelia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S

Waarde vir geld.

Die plekkie was inderdaad baie klein, maar heel lekker en gemaklik. Dit was vir ons baie gerieflik, naby ons vriende en familie wat ons wou besoek. Dis stil en privaat en letterlik net vir oorslaap, en dit is presies wat ons behoefte was.

Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Mooi uitsig!

Bietjie verwaarloos. Maar ons het lekker gebly.

Senobia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia A

Baie lekker gekuier, niemand pla jou nie.

Plek was gesinsvriendelik, hulle moet net noem van die trappe wat daar is want ons het 2 pensionarisse by ons gehad van 60 jaar en 76 jaar oud. Verder was dit heerlik gewees daar en ontspannend. Dankie, mooi loop.

Uys T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys T

Ons kon lekker ontspan en die omgewing geniet.

Ons sal graag weer wil terugkeer.

4 Seisoene se terugvoer

Baeie dankie vir die ondersteuning. Julle is altyd wellom.

4 Seisoene
Alwyn N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn N

Baie geniet, loopafstand van die see en veilige omgewing.

Die verblyf was goeie waarde vir geld en Peet-hulle was baie behulpsaam en vriendelik.

Marita S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Pragtige uitsig en baie rustige omgewing.

Die eenheid is goed toegerus met baie ekstras maar het 'n bietjie onderhoud nodig. Het 'n lieflike see-uitsig vanuit die slaapkamer sowel as die leefvertrek en is stapafstand van die strand. Die klein grasperk is ideaal vir 'n mediumgrootte-hondjie. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Johnny F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny F

Very pleasant.

Great location will return there with no hesitation.

Wilna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna L

Lekker stil omgewing. Lekker gebly.

Dit was baie lekker.

Elize P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elize P

Vakansie-akkommodasie.

Plekkie het aandag nodig, is bietjie verwaarloos en nie skoon.

Samantha A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Was baie lekker en mooi.

Alles is gemaklik, loopafstand na strand, baie mooi uitsig.

Sam A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam A

Rustig, veilig en gemoedsrus.

Die huis is goed uitgelê en in 'n veilige buurt geleë.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie Sam, so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle eendag weer.

4 Seisoene
Henry M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Heerlik rustig.

Gasvry, behulpsaam en doen moeite. Sal weer kom.

Marlize B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Pragtige huis met pragtige uitsig.

Sien sterre.

Theo L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L

Ons het ons kuier geniet.

Ons het ons kuier geniet, die eenheid het die mooiste see-uitsig en goed geleë naby die strand. Die eienaar was baie behulpsaam met al die nodige reëlings en beurtkrag rooster wat aan ons deur gegee was.

Lianda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lianda C

Rustige omgewing en naby die see en strande.

Die kamer is groot genoeg vir enkelpersoon met al die nodige geriewe.

Gavin J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin J

It's between Mossel Bay and George so convenient to sight see. The accommodation has all you need except Wi-Fi.

Its very close to the sea, shops, has pretty much all you need for a beach holiday. The deck is to die for with views to soothes the soul.

Charlene O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene O

Lekker.

Pragtige uitsig en plekkie het so baie potensiaal. Dit is baie netjies, net vreeslik baie spinnerakke in die vensterbanke. Te veel foto's in die kamer, die stort is baie laag,

Marthie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie O

Was stil en rustig, bed ongemaklik!

Plek voorlangs skoon, het als in wat jy benodig behalwe handdoeke.

Christine L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Die verblyf was heerlik, die uitsig besonders mooi en die area heerlik stil en 'n gebied om rustig te kan ontspan en net weer mens te word.

Sien sterre.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie Christine waardeer julle terugvoer so baie.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Magda

4 Seisoene
Chris-marie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marie V

Ons het werklik ontspan.

Ons het in die bachelors-eenheid gebly en ons hondjie het saam gegaan. Daar is 'n klein stoep waar ons lekker kon kuier. Die strand is 'n klipgooi van die plekkie af waar mens lekker kan stap met die hondjies en net 8 km verder is daar 'n heerlike swemstrand wat ook troeteldiervriendelik is. Die eienaars is absoluut ongelooflike mense wat alles moontlik doen om dit so gerieflik as moontlik te maak.

Eugene M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

It was peaceful and the people is very friendly, will definitely come back.

Close to the beach, very safe and a nice view of the ocean. Shops are very close by.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Tot ons weer sien.
Magda

4 Seisoene
Nici P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nici P

Lovely views and close to the beach.

Simple, clean accommodation for 2 adults and 2 small children. Wonderful views of the ocean and a short walk to long beach. Time your stay with low tides if you enjoy rock pools. Look for dolphins in the waves.

Kalika M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kalika M

May not be to everyone's taste.

We booked our accommodation for 2 nights, but ended up staying only one as we could not stay there any longer. When you look at the photos you kind of get the impression that the studio apartment is situated on the side of the house with the possibility of a sea view. When you arrive you find out that the studio apartment is situated behind the house in the right side corner with no view at all. You can, however, walk around the side of the house to get a glimpse of the ocean, but you might bother other guests as that is the access to their units. The unit itself is more of a room than an apartment. When you first enter through the little back gate into the stoep you are greeted by a mass amount of spiderwebs in the plants. You then unlock your door and when you open it you are greeted by a damp foul smell. You step inside and immediately notice the old dirty carpet draped with even older throw rugs. They really are in a horrible state. You then notice that the bed has the exact same duvet covers on that are depicted in the website pictures. The people said that there were guests that stayed there the previous day, so seeing the duvet covers we immediately felt that these were not washed. We did not go as far as to open the sheets to see if the linen was in fact a clean pair, so we decided we will sleep on top of everything and we went and got our own pillows. Walking around the bed we noticed spider webs around the base of the bed and in the one corner there is dangerous black mold on the wall. There are unnecessary items in the unit as there are old books on the one shelf and about 3 flashlight/lamps that don't even work. When you open the cupboard there is next to no space to unpack any of your clothes and the space is also occupied by braai grids and gas bottles. When we were settled in we decided to take a shower. When I got into the shower and closed the curtain there was a very large cockroach hiding in the curtain. When you finally fall asleep wondering what you are sleeping on you do notice that the bed is quite comfortable. In the morning you are greeted by cars driving past on the road about 2 m from the window and the train horn and train wheels on the track. Our conclusion is that you do get what you pay for as it is a very cheap rate, but even when paying so little there should not be a compromise on cleanliness. Replace the carpets with tiles that are easier to clean and wont hold that mold damp smell. Treat the walls with moldaway spray that is inexpensive and works like a dream. White linens are a much better choice as your guests can immediately see if they are clean. The biggest change we can suggest would be to throw away the dirty old tapestry headboard as that thing is so gross and we even rolled it up and put it on the floor so our heads would not touch it. Overall the place has potential and can really be a gem if the smaller details are tended to. This is a beautiful guest house and should not be treated like a hoarders storage.

Hans R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hans R

Teleurstellend.

Nie soos in die advertensie nie en die wooneenheid is klein onprakties.

Sam A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam A

Uiters ontspanne.

Veilige stil area. Plek is skoon en die gasvryheid uitstekend.

Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Ongelooflik, sal weer kom.

Baie mooi uitsig oor see en plek is baie mooi. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal weer volgende jaar daar bespreek.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie Chris.
Dit was vir ons ook 'n voorreg om te kon deel in 'n lekker vakansie.
Ek sien uit om julle weer te sien volgende jaar.
Groete
Magda

4 Seisoene
Annelene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene V

Die plek is ruim en verblyf was baie lekker.

Ons kamer was baie klein maar Magda het ons sommer die volgende dag na die groter woonstel gekuif en al was dit bietjie duurder was dit elke sent werd. Sy was so gaaf en vriendelik. Ons het heerlik gebly en geen problem gehad nie. Ek gaan weer daar boek volgende keer. Die plek is by die see en daar is geen geraas behalwe die van die see.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoer, waardeer dit opreg. Bly ek kon help.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Magda

4 Seisoene
Johan F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Fantasties.

Baie skoon, netjies en goed georganiseer.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie Johan.
So bly julle het dit so geniet. Hoop ons sien julle eendag weer. Hoop julle kuier nog lekker in die Kaap.
Groete,
Magda

4 Seisoene
Hebron M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hebron M

Nie vir een oomblik spyt nie. Dit was fatasmagories. Dankie.

Vriende van my het die Saterdag kom kuier en is so impressed dat hulle self volgende keer vir hulle bookings gaan maak daar.

4 Seisoene se terugvoer

Baie dankie, Hebron. Ons is so bly julle het dit so geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Magda

4 Seisoene
Daniel G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Comfortable and great value.

Good location and great value.

4 Seisoene se terugvoer

Beste Daniel,

Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Magda

4 Seisoene
Anita D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita D

Baie lekker.

4 Seisoene is vir seker nie upmarket verblyf nie. Die huis en omliggende verblyf van die gastehuis benodig redelike instandhouding, maar soos dit is - jy kry waarvoor jy betaal. Die verblyf was gemiddeld, nie geweet die kombuisie vorm deel van die kamer nie, maar dit het aan ons behoeftes voorsien.

Debbie H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie H

Okei

Oulike plekkie maar te veel portrette/fotos in slaapkamer, dit skep nie rustige effek. Die yskas raas. 'n Bietjie opknapping sal goed wees en netheid.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Philip B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Philip B

Advertensie is nie wat jy kry nie.

Word as bachelor flat geadverteer, maar is 'n hokkie van 3 meter by 2,7 meter.

Jolena V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolena V

Baie netjiese goed toegeruste selfsorg-eenheid. Uitstekende ligging.

Baie aangename verblyf. Baie goed toegerus en sal jy alles vind wat jy benodig in 'n selfsorg-eenheid. Skoon en netjies.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie Jolene,
Ons waardeer jou terugvoer. So bly jy het die Batchalor so geniet. Hom nou gekoop na Jolene se karavaan.
Hoop on sien jou hou weer.
Groete
Magda en Peet

4 Seisoene
Madeleine B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Fantasties ons huisie by die see.

Wat 'n ongelooflike lekker naweek en ongelooflike vriendelike eienaars, so gasvry en lief vir diere. Het selfs toestemming gekry om een van die vele boeke vir leesgenot te mag leen om klaar te lees.

4 Seisoene se terugvoer

Dankie Madelaine. Bly jy het my boek geniet. Dankie vir die sjokolade. Tot ons mekaar weer sien.

4 Seisoene
Steyn J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn J

Rustig en veilig by die see!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die area is rustig en veilig en is letterlik 'n klipgooi van die strand af. Nota: Die GPS tel nie die adres op nie. Probeer 6de laan, Tergniet. Die adres is op die hoek van Luckhoff en 6de Laan.

Melinda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Heerlike en rustige atmosfeer. Ons het lekker gerus!

Baie oulike plekkie om in vakansie te hou as jy net bietjie wil wegkom. Stapafstand van die see, alhoewel die opdraande bietjie erg is vir ou bene. Naby genoeg aan al die groot strande as jy bietjie wil rondry.

Chantelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Lekker naby die see.

Ons het baie lekker gebly by 4 Seisoene, was 'n klomp mense die naweek daar gewees. Die tannie is baie vriendelik. Lekker naby die see, oggende as jy in jou bed lê hoor jy die branders breek van die see. Al wat ons gekort het die naweek is 'n rasper.

Daniel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Voldoen aan minimum verwagting, maar nie vir almal geskik nie.

Geskik vir oorslaap. Ongelukkig versteur die ander inwoners jou privaatheid en nagrus. Miskien sal 'n bietjie klank-isolasie help. Andersins baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang.

Gail D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gail D

Lekker, maar die huis is baie beknop.

Die huis was okay, daar kort 'n potjiekos-pot en yster. Trappe bietjie onveilig t.o.v. kleinkinders, altyd op jou hoede wees. Vir 'n huis wat 8 mense kan akkommodeer en net een bad en stort het, was dit tydrowend. Daar moet miskien gekyk word na 'n ligter tema in die huis, want mense kom hou vakansie en die atmosfeer in die huis is baie outyds en swaar. Ek sal die huis aanbeveel vir ouer mense, maar die trappe gaan dan 'n rol speel daar. Was baie lekker om op te staan met die geluid van branders en see-uitsig

Kathy V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kathy V

Pragtige plek maar baie ontbreek.

Dit is 'n asemrowende plek en baie lekke geleë, slaapplek en alles was perfek. Maar daar was geen toiletpapier nie, geen vadoeke om skottelgoed af te droog nie, geen koffie, tee of suiter vir die eerste oggend nie.

4 Seisoene se terugvoer

4 Seisoene n self help eenhede.
Dit is nie n B&B of Gaste huis nie. Daar is altyd n toilet rol n botteltjie met bietjie skottelgoed seep en n was vadoek in elke eenheid.
As gaste verkies om van alles te he wat genoem word kan dit gedoen word maar dit sal n prysverhooging te-weeg bring.
Groete
Magda

4 Seisoene
Hannelie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Baie lekker gebly in 'n stil en rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie tegemoetkomend om vir ons te wag tot 7 pm toe weens reisomstandighede. Daar is baie stop en go's vanaf Kimberley tot in Tergniet. Mooi see-uitsig en kon selfs dolfyne sien vroegoggend.

Jacobus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Ons het 'n rustige paar dae geniet en sal weer gaan.

Ons het dit baie geniet en lekker gebraai, baie rustig gerus. Die eienaar is baie vriendelik en aangenaam. Dis naby die see en ons kon heerlik langs die see elke dag gaan stap en die see-uitsig geniet. Sal weer daar gaan oorbly.

Pierre K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K

Waarde vir jou geld.

Magda en ons baie vriendelik ontvang, die woonstel was netjies met alles wat jy nodig het en die uitsig! Wow! Sal rêrig weer gaan.

Dianne R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne R

Uitstekend

Ongelooflike gasvryheid. Sal beslis weer daar gaan bly. Beveel dit beslis aan. Mooi uitsig oor die see. Mensies probeer 4 Seisoene gerus.

Tilla D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla D

Uitstekend.

Dit was 'n aangename verrassing, alles wat ons wou gehad het, die plek was skoon en netjies, uitsig asemrowend, die skoonste strand. Die klimaat was soos die naam van die plek, 4 Seisoene, maar dit het ons nie gepla nie. Die gasvrou en heer was die hulpvaardigste, vriendelikste twee mense wat ek lanklaas te doene mee gehad het. Het ons so mooi bygestaan met my skielike siekte, en was so hulpvaardig. Wil net weereens dankie sê en dat ons dit baie waardeer het.

Lorraine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Heerlike rustige plekkie met 'n fantastiese uitsig.

Ons verblyf was baie aangenaam in 'n baie mooi skoon blyplek wat voldoen het aan al ons vereistes. Die omgewing is pragtig met see-uitsig uit al die vertrekke. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en mens voel sommer dadelik welkom en tuis. Tergniet is 'n pragtige klein plekkie met 'n klein inkopiesentrum waar alles wat nodig is aangekoop kan word. Ons was heerlik verras met ons verblyf en ons kan net vir LekkeSlaap 10 uit 10 gee vir die diens en aandag wat ons by hulle gekry het. Dankie almal vir 'n heerlike naweek.

Alta F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

Perfect accommodation. Everything you need to feel at home.

Magda kept in touch while we travelled down from Vanderbijlpark. Was personally welcomed by her hubby and felt like old friends accepting us into their home. Everything was clean and whatever you could need was available. The view... wow wow, nothing compares! Value for money and really relaxing stay. Will book there again. Magda and hubby, thank you for making us feel so welcome. Thank you TravelGround for booking and keeping in touch. 100% for customer service.

Riaan S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Goeie ligging. Ten volle toegerus.

Goed geleë tussen verskeie kusdorpe. Eenheid ten volle toegerus. Sal weer daar gaan vir vakansie.

Nadine H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine H

It was a pleasant stay, we enjoyed it.

We had a warm welcome and enjoyed our time there. It was a lovely stay!

4 Seisoene se terugvoer

Thank you we try our best to make our guest feel welcome at all times.

4 Seisoene
Christine W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christine W

Absoluut teleurstellend!

Ek het geweet dis 'n klein eenheid maar die aanbieding was baie teleurstellend. Die foto's is misleidend. Daar is geen uitsig nie. Hierdie is 'n aangelapte kamertjie nie geskik vir uitverhuring. Die foto's skep die indruk dat daar 'n see-uitsig of 'n uitsig berg toe is vanaf 'n deck. Die enigste uitsig was die agterplaas en treinspoor 'n paar meter van jou deur. Die skottelgoed moes buite gewas word. Versiering oud modies met 'n stowwerige wolmat as kopstuk. Dis onhigiënies. Geroesde spyker in deur wat ons moes ombuig. Tuin onversorgd en skree vir 'n bietjie aandag. Braaier hiper vuil en toegerank. As ons daar gebraai het sou droë rankplante die hele huis afgebrand het. Ketel sukkel om aan te skakel. Radio het 'n kortsluiting. Werk dus nie. Bedlampie lomp op 'n stoel geplaas. Geen bedkassies. Jammer maar ons het die laaste drie dae alternatiewe blypek gereël by 'n ander gastehuis. Ons het van dag een af die eienaars gekontak. Hulle antwoord was : Jy kry waarvoor jy betaal.

4 Seisoene se terugvoer

Jammer jy het so gevoel. Ons het nog net uitstemende terugvoer gekry. Ons reis self baie en beskou ons eenheid as waarde vir geld. Dit is volledig toegerus met alles wat mens moontlik aan kan dink

4 Seisoene
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 16, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZGMwNDM4LWNmODAtNDRjNi1hNGJmLTJhMDAzYTdiMDE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 16 Luckhoff Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.069702538662 22.191127538681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang