Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Shabay Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir 4 Shabay Villa
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cila B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cila B

Het heerlik ontspan, Nina en die webtuiste se span.

Baie dankie. My seun en neef het dit baie geniet. Lekker stil en kon uitrus.

Johanna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Very nice and good service.

It was very relaxing. The view was perfect and we saw a lot of whales and dolphins.

Morne N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N

Verblyf was fantasties. Sal definitief weer daar gaan bly.

Die eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die DSTV het gehelp, ons kon darem die Bokke game kyk. Ons het elke dag walvisse gesien vanaf die stoep. Daar is baie swemstrande binne 1-5 km vanaf die eenheid. Die weer was nie die beste nie, maar daar was nog steeds baie om te doen in en om Margate.

Penny S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny S

Very comfortable.

4 Shabay Village has the most awesome view of the ocean and we were privileged to see whales in the distance. The owners are very helpful and there was a problem that we didn't have a remote to garage the car, but this was sorted out and they went the extra mile for us. I would always try to stay in the unit again should we return to Margate.

Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Lieflike kuierplek met 'n pragtige uitsig.

Dis 'n lieflike plekkie by die see. Die uitsig vanaf die stoepie is besonders. Dis een van die lekkerste plekkie waar ons al gebly het. Tussen Uvongo en Lucien-strande. Stap uit oor die grasperk en pad en dat is jy feitlik by die see met pragtige rotse. Vanaf die stoep is ons elke oggend met die lieflikste sonsopkoms begroet. Daar is klein goedjies wat aandag kort: die 1ste kamer vir kinders sal lekkerder wees as die slaapkamer ook sy eie deur kan hê. Meer en op beter plekke handdoekrelings in badkamers opsit. (Nie bokant toilet nie). WiFi sal 'n groot pluspunt wees. Verder het ons baie lekker gebly en die see, golwe en rotse geniet.

Barend V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Sorgvrye verblyf.

Die verblyf is bakkie lekker en was gerieflik.

Carina K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Ons tyd in Shabay 4 was heerlik. Die uitsig is fabulous, die beddens slaap heerlik en alles was mooi skoon en netjies.

Ons sal weer gaan.

Bianca C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Great.

Everything you need for a nice family holiday close to some of the best beaches.

George A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Plek is puik geleë. Naaste plekkie van almal aan die see.

Dis gerieflik en 2 badkamers is voldoende. Naby aan al die geriewe. Stap 15 m oor straat en is op sand en rotse by see. Sal net meer addisionele loadshedding-liggies insit. Son of battery. Plek is voldoende ingeruim. Ruim en netjies. Ligging en uitsig fantasties. Parkering veilig en beskik oor voldoende veiligheidshekke.

Lorinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorinda V

Fantastiese uitsig!

Lieflike see-uitsig!

Derryck D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derryck D

Fantasties!

4 Shabay is 'n fantastiese woonstel met 'n fantastiese ligging met 'n wonderlike see-uitsig vanaf jou voorstoep en die hoofslaapkamer, jy kan rustig slaap met die geluide van die golwe wat breek elke aand. Die woonstel is baie netjies en daar is baie verbeteringe aangebring in die plek wat nie op die foto's was nie. So dit was 'n wonderlike verrassing. Die eienaar, Ryan, het ook wonderlike diens gelewer. Die kompleks het 'n pragtige tuin en swembad. Die parkeerarea is baie veilig. Daar is 'n TV met vol DStv in die eenheid wat lekker is vir die aande wat die wind bietjie erg was om buite by 'n vuurtjie te sit. Daar is braai geriewe by die swembad, maar daar is ook 'n braaier by die woonstel wat jy kan geniet terwyl jy oor die see uitkyk. Ons eerlike ervaring is dat 4 Shabay 'n fantastiese woonstel is en ons gesin definitief weer daar sal gaan bly.

Marie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Our stay was absolutely just lovely despite the fact that our stay was during the devastation of the storms that hit poor KZN.

Our stay was absolutely just lovely. Our landlord, Ryan went out of his way to accommodate our every need. Truly a lovely person. Definitely recommend 4 Shabay and will return without a doubt.

4 Shabay Villa se terugvoer

Thanks for the awesome review. Glad you enjoyed yourselves. Hope to see you soon.

4 Shabay Villa
Chantell K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell K

Just what we needed.

My husband and I felt right at home from the moment we entered. Everything you need. 800 meter walk to tidal pool and beach. Beautiful view of the oceanfront and sunrises. Quiet and private. Most definitely will be back. Thank you to Ryan and Gerhard for being so accommodating.

Jaco O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Dit was baie lekker en aangenaam gewees.

Die plekkie is baie nice geleë en het al die geriewe wat 'n persoon benodig.

Yolande T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T

Fantasties.

Sal Shabay weer besoek. Goeie ligging, stapafstand na strand en heerlike uitsig oor see. Sielskos vir moeë mense.

Alex G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex G

Beautiful views.

Great and helpful host, and a lovely location.

Dalene J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J

Absoluut die moeite werd! Fantastiese see view!

Sal beslis weer teruggaan na Shabay Villa 4. Ryan was baie behulpsaam, 'n goeie host gewees, dankie Ryan, jy is awesome!

Juleen B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juleen B

Was wonderful and clean will really recomment it.

Awesome thank you. Will come again.

Gerhard F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Amazing uitsig.

Ons het baie lekke gebly by 4 Shabay Villa. Die 180° see-uitsig kan jou vir ure besig hou, dit is loopafstand na Lucien-swemstrand met baie visvangplek voor die stoep. Die eenheid is beter toegerus as verwag en baie netjies. Ons sal enige tyd weer terugkom.

Karin M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Excellent location.

What a wonderful stay. We were pleasantly surprised with the view. The flat was very neat and the decor appropriate and beautiful. Ryan answered every question we had. The kitchen is very well equipped. We will definitely be back. Thank you for a wonderful stay.

Chris D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Dit was vir ons baie goed gewees en lekker gekuier.

Julle diens was uit die boeke gewees niks was vir julle te veel om te help nie. Hou so voort.

Chrissie J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie J

Ons het heerlik gekuier!

Die ligging is uitstekend en eienaar baie behulpsaam!

Jacobus E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus E

Baie lekker.

Naby aan strand en winkels, jy ruik die see in die aande, sal dalk net aandag gee aan voordeurslot, van binne af sluit dit baie moeilik.

Jackie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S

Stunning views. Lovely stay.

Wine glasses? Unit requires some update and complex needs fencing, so that garden furniture does not need to be carried in every night.

4 Shabay Villa se terugvoer

Hi Jackie,
Thank you for your visit. My caretaker should've let me know the wineglasses were missing, my apologies I will replace them immediately. We are going to be doing some renovations and updating this month.
Kind regards,
Ryan

4 Shabay Villa
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6051f6068675838ba32286b49af073d1d0a8ad37c7872f39b3dc95a229f55a82bb2e0b762b7e13d6ce184f55f470487306b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 7 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.850616692213 30.386610623943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang