Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Shabay Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Cila B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Het heerlik ontspan, Nina en die webtuiste se span. Baie dankie. My seun en neef het dit baie geniet. Lekker stil en kon uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Very nice and good service. It was very relaxing. The view was perfect and we saw a lot of whales and dolphins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Verblyf was fantasties. Sal definitief weer daar gaan bly. Die eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die DSTV het gehelp, ons kon darem die Bokke game kyk. Ons het elke dag walvisse gesien vanaf die stoep. Daar is baie swemstrande binne 1-5 km vanaf die eenheid. Die weer was nie die beste nie, maar daar was nog steeds baie om te doen in en om Margate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Very comfortable. 4 Shabay Village has the most awesome view of the ocean and we were privileged to see whales in the distance. The owners are very helpful and there was a problem that we didn't have a remote to garage the car, but this was sorted out and they went the extra mile for us. I would always try to stay in the unit again should we return to Margate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Lieflike kuierplek met 'n pragtige uitsig. Dis 'n lieflike plekkie by die see. Die uitsig vanaf die stoepie is besonders. Dis een van die lekkerste plekkie waar ons al gebly het. Tussen Uvongo en Lucien-strande. Stap uit oor die grasperk en pad en dat is jy feitlik by die see met pragtige rotse. Vanaf die stoep is ons elke oggend met die lieflikste sonsopkoms begroet. Daar is klein goedjies wat aandag kort: die 1ste kamer vir kinders sal lekkerder wees as die slaapkamer ook sy eie deur kan hê. Meer en op beter plekke handdoekrelings in badkamers opsit. (Nie bokant toilet nie). WiFi sal 'n groot pluspunt wees. Verder het ons baie lekker gebly en die see, golwe en rotse geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Sorgvrye verblyf. Die verblyf is bakkie lekker en was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina K
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Ons tyd in Shabay 4 was heerlik. Die uitsig is fabulous, die beddens slaap heerlik en alles was mooi skoon en netjies. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Great. Everything you need for a nice family holiday close to some of the best beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Plek is puik geleë. Naaste plekkie van almal aan die see. Dis gerieflik en 2 badkamers is voldoende. Naby aan al die geriewe. Stap 15 m oor straat en is op sand en rotse by see. Sal net meer addisionele loadshedding-liggies insit. Son of battery. Plek is voldoende ingeruim. Ruim en netjies. Ligging en uitsig fantasties. Parkering veilig en beskik oor voldoende veiligheidshekke.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Fantastiese uitsig! Lieflike see-uitsig!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6051f6068675838ba32286b49af073d1d0a8ad37c7872f39b3dc95a229f55a82bb2e0b762b7e13d6ce184f55f470487306b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 7 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.850616692213 30.386610623943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang