4 Summer Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marchelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic holiday at 4 Summer Place.
Lees meerChristine J - Des 2023
Algehele gradering
10 uit 10.
Stef H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker ek sal enige tyd summer place aanbeveel, sal julle enige tyd aanbeveel.
4 Summer Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Stef. Ek is bly julle het julle vakansie geniet.
Hoop om gou weer van julle te hoor.
Christine D - Apr 2024
Algehele gradering
Very dissapointing!
Lees meer4 Summer Place se terugvoer
Dear Christine,
Thank you for taking the time to share your feedback with us. We're truly sorry to hear that your experience with us did not meet your expectations. As our unit is located right on the beach, we try our best to control rust, but since we don't live nearby, we depend on a cleaning service to alert us when any items need replacement. We will certainly investigate this situation further to ensure our standards are maintained.
With regard to the bathroom layout, it is designed to be wheelchair-friendly, necessitating space for a walk-in shower with a smaller basin. This design also limits us on the prospect of a shower door, as there simply isn't room for it.
We always encourage our guests to communicate their concerns or any problems during their stay. This gives us a chance to address and resolve issues immediately. Our contact details were provided to you before your check-in and we would have been more than happy to assist you with any issues you had.
Once again, we apologise for any inconvenience you faced during your recent stay. We sincerely hope that you will consider giving us another opportunity to exceed your expectations in the future.
Best regards,
Bridget E - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely location and clean.
Frederich Wilhelm S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly in die eenheid.
Madeleen G - Sep 2022
Algehele gradering
Rustigheid van die see, paar tree geloop tot op die strand, netjiese braaiplek en swembad. Sommer net fantasties.
Lees meerTilla R - Mei 2022
Algehele gradering
Kindervriendelike, netjiese kompleks, baie veilig en rustig. Die eenheid was baie skoon en alles wat nodig is, is daar. Dankie aan vriendelike Angelique.
4 Summer Place se terugvoer
Dankie Tilla, ek is baie bly julle het 'n heerlike tyd gehad.
Marinda K - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet was naby lekker strande en restaurante.
Monica H - Mrt 2022
Algehele gradering
Regtig lekker.
Daniëlla D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, heerlik en niemand het gehuil nie.
Charlotte V - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie veilig en rustig en sal dit aanbeveel aan ander.
4 Summer Place se terugvoer
Goeeidag Charlotte,
Vreeslik baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet en sien baie uit om weer van julle te hoor.
Vriendelike Groete,
Michelle
Clinton N - Feb 2019
Algehele gradering
It was an awesome stay and I will be staying there again.
4 Summer Place se terugvoer
Thank you so much for the great review, Clinton. Looking forward to your next booking!
Kind Regards,
Michelle
Vanessa S - Jan 2019
Algehele gradering
Dié huisie by die see is die ideale plek vir ‘n gesin met jong kinders.
4 Summer Place se terugvoer
Baie dankie Vanessa. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om sommer gou gou weer van julle te hoor.
Groete,
Michelle
Michelle P - Feb 2019
Algehele gradering
We enjoyed our vacation.
Bernadette S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
4 Summer Place se terugvoer
Dankie Bernadette. Dit maak my hart bly om te hoor julle het lekker gebly.
Shobana S - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful place.
4 Summer Place se terugvoer
Thank you Shobana, it was an absolute pleasure accommodating you! Looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Michelle
Owner
4 Summer Place
Manie H - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Arno J - Jun 2018
Algehele gradering
Enjoyed the ocean and accommodation very nice.
4 Summer Place se terugvoer
Awesome, vaie dankie Arno. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Michelle
Nastassja B - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik en so "at home'-gevoel.
4 Summer Place se terugvoer
Beste Nastassja,
Baie dankie vir die ongelooflike gawe terugvoer. Dit is so lonend om te weet julle het julle tyd by die eenheid geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete,
Michelle
Coenie P - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf nabygeleë aan alles op die Suid-Kus.
Piet B - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, maar geen see-uitsig.
Hugo V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lunette S - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome!
Lees meer4 Summer Place se terugvoer
I am so happy to hear that you enjoyed your stay, Lunette! Looking forward to hearing from you again.
Nancy B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie en heerlik by die see.
Lees meer4 Summer Place se terugvoer
Beste Nancy,
Baie dankie vir 'n pragtige resensie. Ek is so bly julle het julle tyd geniet, en dankie vir die terugvoer. Die kraan was toe sommer onmiddelik reg gemaak sodat ons volgende gaste nie probleme het nie.
Hoop julle het veilig terug gereis en ek sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike Groete,
Michelle
Franz W - Sep 2017
Algehele gradering
Very nice place.
Gerhard P - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker naby die strand.
Liezel B - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was amazing!
4 Summer Place se terugvoer
Liezel,
Ek is so bly julle het dit so baie geniet! Dit is vir ons so 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer!
Vriendelike Groete,
Michelle
Cornelia D - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Adele P - Feb 2016
Algehele gradering
Die ervaring was fantasties.
Rika P - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige en netjiese plek.
Sean H - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was okay.
4 Summer Place se terugvoer
Sean,
Baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Ons sal onmiddellik werk maak daarvan.
Vriendelike Groete,
4 Summer Place
Maritha D - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het dit regtig geniet. Alles wat nodig is, is in die woonstel. Gerieflik en naby al die plekke wat saak maak.
Naomi V - Jun 2015
Algehele gradering
Super lekker gewees!
Magda H - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Gracie H - Jun 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Martin L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie, baie lekker rustig en die plekkie is baie netjies en skoon.
Edith J - Okt 2015
Algehele gradering
Gemaklik, maar nie asemrowend.
Lees meer4 Summer Place se terugvoer
Beste Edith,
Baie dankie, ons waardeur jou eerlike terugvoer vreeslik baie. Ek is vreeslik jammer dat julle ervaring nie so aangenaam soos al ons ander gaste se kuiers was nie. Ons probeer om elke gas gemaklik te laat voel en voel ook dat ons eenheid wel as "selfsorg" geadverteer word daarom sit ons nie seepies en handdoeke in die eenheid soos gastehuise en hotelle dit sou doen nie. Alhoewel ons so ver van die eenheid is het ons 'n uitstekende span wat daardie kant ook die beste doen om dit vir ons gaste gemaklik en aangenaam te maak en ek is bitter jammer dat julle so 'n slegte ervaring gehad het.
Vriendelike Groete,
Michelle Jacobs
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer-rylaan 78, Summer Place, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang