Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Zellrece C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Dit was 'n lekker rustige naweek. Die plek is skoon en ligging is gerieflik vir ons veral naby die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
The Nook
Hallo Zellrece, Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Die Span by The Nook. Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Stiaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Baie lekker. Klein, maar leefbaar en baie skoon. Lieflike skoon plek. Die sleutels optel plek by "Langebaan Holiday Houses" is egter redelik ver van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
The Nook
Hallo Stiaan, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Uit 'n praktiese oogpunt is die inboek situasie vir ons nog 'n uitdaging, maar ons hoop om dit in die toekoms te kan verander. Groete Die Span by The Nook

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rachel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Ons kuier was heel aangenaam. Die huis is heel geskik vir 4 persone, naby die inkopiesentrum en Club Mykonos Casino. Sou net graag skoonmaakdienste wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Dit was lekker ruimte. My kids hul geniet. Als was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
The Nook
Hallo Charlene, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien. Die Span by The Nook Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Cedric O
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Enjoyable. The location is central and convenient for all entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Very quiet and cosy. Awesome place for a nice, relaxing and chilled weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Was baie lekker en rustig saam met vroulief. Sal beslis weer kom vir 'n naweek dis naby die mall en casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Lekker, rustig, stil. Baie lekker gebly, dit was stil en rustig. Baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
The Nook
Hallo Melinke, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Die Span by The Nook

Noluvuyo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Great stay. Nice, beautiful, safe place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 337

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 779
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 779
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d29639835c06e952a1b9395b34835256cee908deba683873d158b0b33e0e61dfcdf7bb5ee644640836538956bfec8aac2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 779 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 5 Meeuwen Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.044446 18.047844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang