The Nook
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 337
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Zellrece C - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige naweek.
The Nook se terugvoer
Hallo Zellrece,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by The Nook.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Stiaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Klein, maar leefbaar en baie skoon.
The Nook se terugvoer
Hallo Stiaan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Uit 'n praktiese oogpunt is die inboek situasie vir ons nog 'n uitdaging, maar ons hoop om dit in die toekoms te kan verander.
Groete
Die Span by The Nook
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Rachel S - Des 2022
Algehele gradering
Ons kuier was heel aangenaam.
Charlene N - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
The Nook se terugvoer
Hallo Charlene,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.
Die Span by The Nook
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Cedric O - Feb 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Andrew N - Aug 2022
Algehele gradering
Very quiet and cosy.
Allen T - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig saam met vroulief.
Melinke D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig, stil.
The Nook se terugvoer
Hallo Melinke,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Die Span by The Nook
Noluvuyo M - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay.
Nicola A - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus en vrede, fantasties.
The Nook se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Geurecia M - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
The Nook se terugvoer
Goeiemore Geurecia,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om julle binnekort te sien. Onthou om navraag te doen oor die afslag wat julle ontvang hoe meer julle by ons bespreek.
Die Span by The Nook
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Zhandre S - Okt 2021
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
The Nook se terugvoer
Thank you for the lovely review.
Be Safe
The Team @ The Nook
John H - Okt 2021
Algehele gradering
Quite pleasant.
The Nook se terugvoer
Thank you for your review. We will have the shower attended to immediately.
The Team @ The Nook
Jered K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustige stil area om te ontspan.
The Nook se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal seker maak om Wi-Fi van die stelsel af te haal.
Mooi Loop,
Die Span @ The Nook.
Joanne B - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
David M - Feb 2020
Algehele gradering
Good location. Good accommodation, very quiet - would use again.
Nadia J - Sep 2020
Algehele gradering
Onmiddellik tuis gevoel in die rustige atmosfeer.
Amanda V - Feb 2020
Algehele gradering
Was lekker naby aan alles. Sal weer gaan.
Johnny P - Mei 2019
Algehele gradering
'n Absolute plesier om daar te kon tuisgaan.
Wilbert E - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig. Net wat ons nodig gehad het.
The Nook se terugvoer
Hallo Wilbert,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Die Span by The Nook
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Hilary C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
The Nook se terugvoer
Hallo Hildary,
Thank you very much for the feedback. Please let us know how we can improve on the custormer service and location so that we can make your next visit perfect.
The Team @ The Nook
Managed by Langebaan Holiday Homes
Heinrich M - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en nuut.
Wilhelm R - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi en modern.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang