Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 332

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir The Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zellrece C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zellrece C

Dit was 'n lekker rustige naweek.

Die plek is skoon en ligging is gerieflik vir ons veral naby die winkels.

The Nook se terugvoer

Hallo Zellrece,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by The Nook.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

The Nook
Rachel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Ons kuier was heel aangenaam.

Die huis is heel geskik vir 4 persone, naby die inkopiesentrum en Club Mykonos Casino. Sou net graag skoonmaakdienste wou hê.

Charlene N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene N

Fantasties.

Dit was lekker ruimte. My kids hul geniet. Als was daar.

The Nook se terugvoer

Hallo Charlene,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.

Die Span by The Nook
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

The Nook
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stiaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan B

Baie lekker. Klein, maar leefbaar en baie skoon.

Lieflike skoon plek. Die sleutels optel plek by "Langebaan Holiday Houses" is egter redelik ver van die huis af.

The Nook se terugvoer

Hallo Stiaan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Uit 'n praktiese oogpunt is die inboek situasie vir ons nog 'n uitdaging, maar ons hoop om dit in die toekoms te kan verander.

Groete
Die Span by The Nook

The Nook
Cedric O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric O

Enjoyable.

The location is central and convenient for all entertainment.

Andrew N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew N

Very quiet and cosy.

Awesome place for a nice, relaxing and chilled weekend.

Allen T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen T

Was baie lekker en rustig saam met vroulief.

Sal beslis weer kom vir 'n naweek dis naby die mall en casino.

Melinke D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinke D

Lekker, rustig, stil.

Baie lekker gebly, dit was stil en rustig. Baie netjies en skoon.

The Nook se terugvoer

Hallo Melinke,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Die Span by The Nook

The Nook
Noluvuyo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noluvuyo M

Great stay.

Nice, beautiful, safe place.

Nicola A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola A

Rus en vrede, fantasties.

Lekker rustige plekkie om net weg te breek met eggenote, die plekkie was homey, sonnig en skoon. Baie sentraal en naby alles geleë, minuut van mall en 4 minute na strand. Sal definitief terugkom.

The Nook se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

The Nook
Geurecia M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurecia M

Rustig.

Ons naweek was baie lekker, rustig en veilige omgewing, sal beslis weer gaan.

The Nook se terugvoer

Goeiemore Geurecia,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om julle binnekort te sien. Onthou om navraag te doen oor die afslag wat julle ontvang hoe meer julle by ons bespreek.
Die Span by The Nook
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

The Nook
Zhandre S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhandre S

Cosy and comfortable.

Close to the mall. Very quiet and relaxing stay.

The Nook se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Be Safe
The Team @ The Nook

The Nook
John H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Quite pleasant.

The drainage was very poor. Shower stall liable to overflow.

The Nook se terugvoer

Thank you for your review. We will have the shower attended to immediately.

The Team @ The Nook

The Nook
Jered K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jered K

Baie rustige stil area om te ontspan.

Plekkie was baie netjies in gerig en alles wat ons nodig gehad was daar. Moet net regstelling maak op die webwerf, daar is geen WiFi nie. Dankie vir 'n lekker naweek.

The Nook se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal seker maak om Wi-Fi van die stelsel af te haal.

Mooi Loop,
Die Span @ The Nook.

The Nook
Joanne B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne B

Very comfortable.

Unite was clean and very comfortable. Enjoyed our stay, be close to the mall was very convenient.

David M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Good location. Good accommodation, very quiet - would use again.

As above, nothing else.

Nadia J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J

Onmiddellik tuis gevoel in die rustige atmosfeer.

Die huisie is perfek vir ’n klein familie wat net wil ontspan en die seelug inasem. Goeie ligging en al die regte toestelle tot jou beskikking.

Amanda V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

Was lekker naby aan alles. Sal weer gaan.

Het gehou van waar dit geleë is, want dis naby aan die winkels en Club Mykonos.

Johnny P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny P

'n Absolute plesier om daar te kon tuisgaan.

Die netheid van die huis en -toebehore spreek boekdele. Bekostigbaar en baie veilige omgewing om tuis te gaan. Sal beslis weer my daar gaan inboek.

Wilbert E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbert E

Baie rustig. Net wat ons nodig gehad het.

Puik, uitstekende ontvangs by aankoms. Laat jou welkom voel. Sal weer wil kom.

The Nook se terugvoer

Hallo Wilbert,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Die Span by The Nook
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

The Nook
Hilary C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary C

Heerlik.

Dit was 'n fantastiese atmosfeer.

The Nook se terugvoer

Hallo Hildary,

Thank you very much for the feedback. Please let us know how we can improve on the custormer service and location so that we can make your next visit perfect.

The Team @ The Nook
Managed by Langebaan Holiday Homes

The Nook
Heinrich M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich M

Netjies en nuut.

Sommige items wat op die inventaris was was nie daar nie. Die agente kon dit ook nie voorsien nie. Wat sou gebeur as daar dalk iets belangrik soos 'n braairooster nie daar as nie? Wonderlike dat DStv darem die regte kanale gehad het.

Wilhelm R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm R

Baie mooi en modern.

The Nook is baie mooi en modern. Die eenheid is goed uitgerug en is glad nie beknop nie. Die eenheid is naby aan die winkels en die area is baie rustig. Sal definitief weer hier bly!

Vanaf
Vanaf R1 779
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 779
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d29639835c06e952a1b9395b34835256cee908deba683873d158b0b33e0e61dfcdf7bb5ee644640836538956bfec8aac2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 779 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 5 Meeuwen Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.044446 18.047844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang