Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 779 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Nook is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 persone en is ideaal geleë naby Club Mykonos en Laguna Mall.

Dié volledig gemeubileerde huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede aparte badkamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.

Die oopplan-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die leefarea lei na 'n omheinde agterplaas, wat ook 'n beskutte ingeboude braai-area het. 'n Enkelmotorhuis is beskikbaar vir een motor.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir The Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 779
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 779
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuwen-straat 5, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d29639835c06e952a1b9395b34835256cee908deba683873d158b0b33e0e61dfcdf7bb5ee644640836538956bfec8aac2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 779 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 5 Meeuwen Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.044446 18.047844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang