Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Thera Way, Calypso Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Yolande C
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Amazing stay, worth every cent, fully equipped, neat and tidy, friendly owners. We were a group of 10 that stayed for 3 nights. What a beautiful home! We felt very safe, and the home had all the amenities. I will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Stay was wonderful. The house was very neat and well maintained. Accommodation was very spacious, bathrooms excellent and was relaxing for the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
4 Thera Way, Calypso Beach
Thank you for the reply, we are glad you enjoyed the stay! Hope to host you again!

Shawn R
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantastiese vakansie met al die luukshede vir 'n groep van 10. Die huis is fantasties toegerus en modern vir 'n luukse vakansie vir 'n groot groep mense waar elkeen sy eie spasie het. Die tieners was gelukkig met hul eie area en speletjies. Die grootmense kon lekker kuier voor die vuur of TV-kamer tot laatnag. Almal was een dat hierdie 'n droomvakansie was en Langebaan weereens nie teleurgestel het met sy pragtige strande en lekker eetplekke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Overall a wonderful stay with lovely views of the bay from the boardwalk. Lovely, tastefully furnished, well-equipped home. Central location - can walk to enjoy eating at neighboring restaurants on the beachfront and take walks along the boardwalk in the estate. Some construction happening alongside and behind the property, but workers left shortly after we arrived for the long weekend. Lots of dust though on the patio due to construction. The house has some steps on the lower level which might catch newcomers unawares on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Amazing house, amazing location, definitely will book again. Definitely will be booking again. Had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Clean, comfortable, lots of open space. The hosts were very friendly and helpful, will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roedolf M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Very nice. Keep on doing what you do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
4 Thera Way, Calypso Beach
Thanks Roedolf Hope to see you soon again at 4 Thera Way. Have a good day!

Zané M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Pragtig, skoon, modern geriewe. Heerlike huis perfek vir 'n groep vriende of groot familie, naby aan die see, als wat mens wil hê. Sal beslis weer boek in die toekoms. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
4 Thera Way, Calypso Beach
Hi Zane Dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer in die toekoms te sien. Lekker dag!

Penelope H
Kort verblyf
4.8
Nov 2021

Heerlik gekuier! Sal graag weer hier wil bly. Groot, gelieflike huis, met alles en nog meer. Geskik vir 'n groot groep, want huis is baie ruim. Baie lekker om so baie badkamers te hê. 'n Mens kan nie die see sien nie, maar is binne loopafstand. Baie veilig in 'n sekuriteitsontwikkeling. 'n Baie lekker kuierhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
4 Thera Way, Calypso Beach
Hi Penelope Dankie vir die review, jammer ons kan nie meer die see sien nie, almal het ons toe gebou. Hoop om julle weer gou te sien. Lekker dag!

Willem R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2021

Baie lekker gekuier. Die huis is baie gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMTUzNzNiLTMyYTEtNGNlYS05ZmU4LTEwYTdlZGYxNDI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 23 5 1 5 4 Thera Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054280356793 18.044165039246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang