Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Thera Way, Calypso Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir 4 Thera Way, Calypso Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolande C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Amazing stay, worth every cent, fully equipped, neat and tidy, friendly owners.

We were a group of 10 that stayed for 3 nights. What a beautiful home! We felt very safe, and the home had all the amenities. I will definitely recommend it.

Vincent E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent E

Stay was wonderful. The house was very neat and well maintained.

Accommodation was very spacious, bathrooms excellent and was relaxing for the family.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Thank you for the reply, we are glad you enjoyed the stay! Hope to host you again!

4 Thera Way, Calypso Beach
Shawn R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R

Fantastiese vakansie met al die luukshede vir 'n groep van 10.

Die huis is fantasties toegerus en modern vir 'n luukse vakansie vir 'n groot groep mense waar elkeen sy eie spasie het. Die tieners was gelukkig met hul eie area en speletjies. Die grootmense kon lekker kuier voor die vuur of TV-kamer tot laatnag. Almal was een dat hierdie 'n droomvakansie was en Langebaan weereens nie teleurgestel het met sy pragtige strande en lekker eetplekke nie.

Nicola L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola L

Overall a wonderful stay with lovely views of the bay from the boardwalk.

Lovely, tastefully furnished, well-equipped home. Central location - can walk to enjoy eating at neighboring restaurants on the beachfront and take walks along the boardwalk in the estate. Some construction happening alongside and behind the property, but workers left shortly after we arrived for the long weekend. Lots of dust though on the patio due to construction. The house has some steps on the lower level which might catch newcomers unawares on arrival.

Simone N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N

Amazing house, amazing location, definitely will book again.

Definitely will be booking again. Had an amazing stay.

Wade S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade S

Clean, comfortable, lots of open space.

The hosts were very friendly and helpful, will definitely come again.

Roedolf M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolf M

Very nice.

Keep on doing what you do.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Thanks Roedolf
Hope to see you soon again at 4 Thera Way.
Have a good day!

4 Thera Way, Calypso Beach
Zané M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zané M

Pragtig, skoon, modern geriewe.

Heerlike huis perfek vir 'n groep vriende of groot familie, naby aan die see, als wat mens wil hê. Sal beslis weer boek in die toekoms. Kan beslis aanbeveel.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Hi Zane
Dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer in die toekoms te sien. Lekker dag!

4 Thera Way, Calypso Beach
Penelope H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope H

Heerlik gekuier! Sal graag weer hier wil bly.

Groot, gelieflike huis, met alles en nog meer. Geskik vir 'n groot groep, want huis is baie ruim. Baie lekker om so baie badkamers te hê. 'n Mens kan nie die see sien nie, maar is binne loopafstand. Baie veilig in 'n sekuriteitsontwikkeling. 'n Baie lekker kuierhuis.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Hi Penelope
Dankie vir die review, jammer ons kan nie meer die see sien nie, almal het ons toe gebou.
Hoop om julle weer gou te sien. Lekker dag!

4 Thera Way, Calypso Beach
Willem R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem R

Baie lekker gekuier.

Die huis is baie gerieflik, netjies en skoon.

Jennie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V

Perfect for entertaining, conveniently close to the beach, shops and activities.

Lilanie and Hannes were excellent hosts. Tucked away in a secure housing estate, the house is large enough for everyone to feel private in their own rooms, with a generous amount of comfortable common areas perfect for relaxing, cooking and entertaining in.

Peter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Fantastic place to spend a relaxing weekend.

We were a group of 10. House was fully equipped to cater for all our needs. Will definitely recommend the house to others.

Imelda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda M

Splendid.

Very happy with the place. Beautiful and in safe area. Highly recommended.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Hi Imelda,

Thank you for leaving the place splendid. We hope to see you again in the future.

4 Thera Way, Calypso Beach
Marli V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Wonderlik en perfek!

Dit was dié perfekte blyplek vir ons gesin! Ons sal weer en weer terugkom!

Riaan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie lekker leefhuis!

Baie lekker leefhuis met oorgenoeg spasie en goeie uitleg. Baie veilig met eie privaat strand.

Lina S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S

Ongelooflike wegbreek, pragtige, veilige omgewing.

Pragtige woning, met alles wat jy nodig het - niks tekort nie! Beslis 'n aanbeveling!

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Baie dankie.Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

4 Thera Way, Calypso Beach
Netta V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta V

Was rustig, goeie ligging en veilig.

Ek sal beslis die huis aanbeveel, ontvang deur eienaars.

Janine A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A

Dit was fantasties.

Ons was op 'n baie gasvrye wyse deur die eienaars ontvang. Die huis is heerlik ruim met verskillende kuierplekkies. Die kinders het die speletjieskamer geniet. Sal definitief weer die huis in die toekoms bespreek.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete

4 Thera Way

4 Thera Way, Calypso Beach
Mishkah S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mishkah S

Awesome.

It was an awesome experience and I would definitely book it again.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Hi Mashkah,

Thank you for booking with us, we hope to see you again soon.

Regards
4 Thera Way

4 Thera Way, Calypso Beach
Patty A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty A

Super awesome place.

What a stunning place. Neat and clean. Whatever we needed was there. The owners made us feel welcome. I would certainly recommend it to family and friends.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Hi Patty

Thank you for booking with us in. I am glad you enjoyed the stay. We hope to see you soon again.

Regards
4 Thera Way

4 Thera Way, Calypso Beach
Nazlie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazlie J

My stay was very nice. I will recommend anyone to go.

My whole family enjoyed the stay.

Leon V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Pragtige ruim, netjiese en luukse huis, baie meer as wat ons verwag het.

"Best kept secret" in Langebaan. Kon nie vir meer vra vir 'n groep van 10 mense nie - dis 'n heerlike moderne kuierhuis met 5 groot en ruim slaapkamers. Groot oopplan kombuis wat uitgaan op 'n groot onderdak kuier-en-braai area maak dit 'n droom vir lekker kuier, selfs al speel die weer nie saam nie. Een blok van die see af, maar daar is 'n mooi seeuitsig van die boonste stoep af. Prys is baie billik, gegewe wat die huis alles bied. Die kamers is pragtig modern ingerig en netjies. Die kombuis het alle geriewe wat mens sou verwag in 'n moderne huis. Sal nie vir 'n oomblik twyfel om die huis aan te beveel nie.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer gou te sien!

4 Thera Way, Calypso Beach
Eleanor P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor P

Perfect for a family, the games (pool board, table tennis and board games) a major plus - a beautiful house!

I loved our stay at 4 Thera Way. The owners meeting us upon arrival added a nice personal touch and the house itself had everything to make it a perfect breakaway!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek vir 'n gesin - die speletjies (pooltafel, tafeltennis en bordspeletjies) is 'n groot plus - 'n pragtige huis!

Ek het regtig ons verblyf by 4 Thera Way geniet. Die eienaars het ons met aankoms gegroet wat dit lekker persoonlik gemaak het en die huis self het alles om dit die perfekte wegbreek te maak!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

4 Thera Way, Calypso Beach se terugvoer

Thank you very much. We are really glad that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon.

4 Thera Way, Calypso Beach
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMTUzNzNiLTMyYTEtNGNlYS05ZmU4LTEwYTdlZGYxNDI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 23 5 1 5 4 Thera Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054280356793 18.044165039246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang