Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Thera Way, Calypso Beach

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

4 Thera Way, Calypso Beach is 'n selfsorg-dubbelverdieping-vrystaande huis wat in 'n veilige landgoed met 24/7-sekuriteit in Langebaan geleë is.
Ideaal vir groot groepe wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Die huis is ruim en smaakvol versier en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers met óf 'n bad óf 'n stort, en 'n oopplan-leefarea.
Een slaapkamer is op die grondvlak, die res op die boonste verdieping is elk ingerig met 'n koningingrootte- of dubbelbed. Die kombuis in die huis is volledig toegerus en bevat 'n dubbeldeur-yskas, 'n gasstoof en elektriese oond, 'n wasmasjien, tuimeldroër, en skottelgoedwasser, asook ander toebehore.

Die sitkamer bied gemaklike leerbanke om op te ontspan, met 'n platskerm-slim-TV.

Op die boonste vlak is 'n kroeg en speelkamer met 'n pooltafel en TV. Stapeldeure maak oop op die balkon. Daar is 'n ingeboude braaigeriewe.

Die huis is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Die motorhuise is slegs vir die gebruik van die eienaars. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 5 voertuie op die perseel.

4 Thera Way is stapafstand van die strand, Club Mykonos, winkels, restaurante en verskeie ander geriewe en besienswaardighede in die area af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Thera Way, Calypso Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theraweg 4, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMTUzNzNiLTMyYTEtNGNlYS05ZmU4LTEwYTdlZGYxNDI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 23 5 1 5 4 Thera Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054280356793 18.044165039246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang