Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Wessel

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

4 Wessel is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n vakansieverblyf in 'n ideale ligging naby die strand en geriewe.

Dié huis het slaapplek vir tot 10 gaste in 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is almal ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 4 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die eerste sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is 'n kleiner sitkamer aan die voorkant van die huis wat ingerig is met sitplek en uitloop op die tuin. Aan die agterkant van die huis het gaste toegang tot 'n patio wat met buitesitplek en 'n ingeboude braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, getypoele en die Suidpunt van Afrika.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Wesselstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ab4cdfcf247dec9a6290984449bdd75c0e5abb08dcb11a3a6458a250e034daa4cd8838cf96b95becacf0ab78f44fca9e3e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag (plek vir 10) 4 Wessel Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.820836533258 20.02486367791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang