Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Zwaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Peter James P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties, wens ons kon langer bly! Heerlike verblyf. Fantastiese ligging en uitsig om van te droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastic in all respects. Could not have asked for more. Stay was too short! Fantastic stay. Too short. Perfect for a large family. Setting was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Alles wat ons nog kon hê, was daar. Baie stil en rustige omgewing. Die huis het alles wat ons wou hê en nog baie meer. Ruim vertrekke en kamers met see-uitsig was die bonus. Baie netjies. Ons wou nie huis toe kom nie. Sal vir seker geen ander plek bespreek wanneer ons weer in die omgewing is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik ontspan, mooiste plek en uitsig, het dit baie geniet. Dit is so 'n mooi huis met die mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het is in die huis, 'n perfekte plek om te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelyn B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Waking up to an awesome seaview and calm, quiet environment is the best. We absolutely enjoyed our stay, the house is very spacious and the pictures provided are exactly how the place looks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtig. Ons het heerlik gekuier in die pragtige huis met die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige huis. Ons kon heerlik ontspan in die pragtige huis met sy ongelooflike mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantastiese ligging. Die mooiste uitsig oor die see, rus en vrede, pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kirstie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

The best accommodation I've booked. 4 Zwaan has absolutely everything you could need. Such a pleasure staying at this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 238

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanstraat 4, Pardise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b1da56d8548d8ac5daa3ab74b194b4073ffaf2c0e67b3c5708179db40607a8a631b6cd4799be5af4a5f7209a9600d44db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 4 Zwaan Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.116678108742 24.872318765012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang