Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Zwaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 238

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir 4 Zwaan
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Peter James P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P

Fantasties, wens ons kon langer bly!

Heerlike verblyf. Fantastiese ligging en uitsig om van te droom.

John B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Fantastic in all respects. Could not have asked for more. Stay was too short!

Fantastic stay. Too short. Perfect for a large family. Setting was out of this world.

Morné S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S

Alles wat ons nog kon hê, was daar.

Baie stil en rustige omgewing. Die huis het alles wat ons wou hê en nog baie meer. Ruim vertrekke en kamers met see-uitsig was die bonus. Baie netjies. Ons wou nie huis toe kom nie. Sal vir seker geen ander plek bespreek wanneer ons weer in die omgewing is nie.

Irma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B

Heerlik ontspan, mooiste plek en uitsig, het dit baie geniet.

Dit is so 'n mooi huis met die mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het is in die huis, 'n perfekte plek om te herlaai.

Jocelyn B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn B

Waking up to an awesome seaview and calm, quiet environment is the best.

We absolutely enjoyed our stay, the house is very spacious and the pictures provided are exactly how the place looks!

Brenda A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A

Pragtig.

Ons het heerlik gekuier in die pragtige huis met die mooiste see-uitsig.

Rolette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolette D

Pragtige huis.

Ons kon heerlik ontspan in die pragtige huis met sy ongelooflike mooi uitsig.

Melinda C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C

Fantastiese ligging.

Die mooiste uitsig oor die see, rus en vrede, pragtige huis.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kirstie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstie F

The best accommodation I've booked.

4 Zwaan has absolutely everything you could need. Such a pleasure staying at this beautiful place.

Ricardo E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo E

Absoluut wonderlike plek en ligging.

Baie dankie nogmaals. Sal hopelik weer 'n draai kom maak.

Amanda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Ongelooflike uitsig, uitstekend vir 'n wegbreek.

Ruim genoeg vir 'n groot groep volwassenes om nie op mekaar se tone te trap nie. 'n Stoepsit en dinkplek, 'n rooi wyn en rustig om die binnebraai kuierplek. Sal dit weer doen.

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanstraat 4, Pardise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b1da56d8548d8ac5daa3ab74b194b4073ffaf2c0e67b3c5708179db40607a8a631b6cd4799be5af4a5f7209a9600d44db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 4 Zwaan Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.116678108742 24.872318765012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang