40 Fraser Street B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Linken Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Beatrix D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, veilig.
Elias L - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Irma P - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvrou en gasheer baie vriendelik en het gehelp waar hulle kon.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Jacobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Ilza V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom.
Carlos M - Jan 2023
Algehele gradering
As we were in Karkloof on a Training Camp, we effectively used the B&B to sleep and were away during the day.
Carel T - Jan 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en plek was skoon en netjies.
40 Fraser Street B&B se terugvoer
Good day Carel,
Unfortunately, many people get confused with a B&B and a guest lodge.
With the current situation in our country with loadshedding it would not be profitable to have aircon installed, as we have had to lay funds for a generator as well as look at getting solar panels. This is very costly, and I do not feel that we are overpriced.
We would very much like to host you again.
Caryn L - Feb 2023
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik en alles was soos ons verwag het.
Anna-marie D - Mei 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerLettie Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Lees meerAdri F - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het die eenheid as oorslaap gebruik tydens lang reis deur KZN.
Hestie T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Maryna P - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut rustige nagrus die bed was uitstekende kwaliteit.
Lees meerBasie C - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry en veilig.
Bertus K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gemaklik.
Hannelore G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Zahn C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige 2 dae.
Rudi D - Nov 2022
Algehele gradering
Kamer was ongerieflik.
Heather M - Feb 2022
Algehele gradering
Very comfortable, and pleasant hosts.
Melinda M - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, vriendelik ontvang. Waarde vir geld.
Carmen B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful atmosphere.
Noelene P - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable. I was worried that the room and bathroom was in the house, but we had a very nice stay.
Gary W - Mrt 2021
Algehele gradering
Everything was 100% .
Pieter K - Des 2020
Algehele gradering
Excellent!
Bert T - Des 2020
Algehele gradering
Don’t like the lack of privacy, even if you have your own room.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Lindie P - Mei 2019
Algehele gradering
Hierdie is 'n pragtige, veilige plek.
Jeanette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, netheid 100%, ontbyt vyfster, baie behulpsame gasheer en gasvrou.
Danell P - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Robert J - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Carin M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was goeie akkommodasie en vriendelike diens.
Daleen E - Mei 2019
Algehele gradering
Goed geleë vir 'n nag-oorslaap op pad see toe.
Fransie R - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Alta W - Jul 2019
Algehele gradering
Swak ventilasie, geen lugreëling. Vertrekke baie koud.
Lees meerElna V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Celente F - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Plek aanvaarbaar, sal dit aanbeveel.
Lindiwe N - Apr 2018
Algehele gradering
It's a good place but not for a long stay.
Makkie S - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Billy D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, mooi aangenaam, persoonlik.
Francois J - Aug 2017
Algehele gradering
Nooit weer.
40 Fraser Street B&B se terugvoer
Dear Francois,
Thank you for your review.
To advise this booking was originally booked as a double room for 2 adults, in regards to your phone call regarding bringing your niece with, we agreed for a small extra charge, we upgraded you to a Family room. When arriving you came with 3 adults, and 1 child. We decided not to charge any extra for extra adult. Our normal check in time is from 13:00, however you did arrive approx 11.30, which was a bit earlier than expected, and therefore we did not have sufficient time to inspect the room, and I apologise you found this not suitable. As to your car being broken into, this is a first time incident for us in the 10 years we have been in Howick, we were just as shocked as you. We did lock the gate as is our normal procedure, after this event we are reviewing our security.We did phone SAPS, and tried to help clean the car as best we could, we felt we did our best to accommodate you in this unfortunate incident.
Regards,
Grahame and Linken.
Megan B - Nov 2016
Algehele gradering
Beautiful quiet B&B.
Pietman J - Mrt 2016
Algehele gradering
Bekostigbare en goed versorgde oornagplek met vriendelike ontvangs.
Sakkie M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gasvry.
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserstraat 40, Howick, 3920, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang