Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Fraser Street B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Beatrix D
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig, gemaklik, veilig. Baie lekker gebly met 'n lieflike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias L
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Was baie lekker gewees. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Gasvrou en gasheer baie vriendelik en het gehelp waar hulle kon. Perfek gelëe vir ons wat Sondag Midmar geswem het. Het alles gehad was ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.0
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jacobus R
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Aangenaam. Goeie mense en gasvry. Bietjie gesukkel met boom wortels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza V
1 nag
4.6
Jun 2023

Vriendelik verwelkom. Ontbyt was van hoogstaande gehalte.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

As we were in Karkloof on a Training Camp, we effectively used the B&B to sleep and were away during the day. Graham and Linken were very accommodating and went out of their way to ensure that our early morning requirements were met, before we left for the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Ons is vriendelik ontvang en plek was skoon en netjies. Dit is net onmaklik en onpersoonlik met eienaars wat heeltyd om ons was. Voel of jy in hulle huis bly, want daar is geen privaatheid nie. Geen TV in kamers en moet saam eienaars TV kyk. Ontbyt was puik. TV in kamers. vir die prys sal ek aircons aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Linken
40 Fraser Street B&B
Good day Carel, Unfortunately, many people get confused with a B&B and a guest lodge. With the current situation in our country with loadshedding it would not be profitable to have aircon installed, as we have had to lay funds for a generator as well as look at getting solar panels. This is very costly, and I do not feel that we are overpriced. We would very much like to host you again.

Caryn L
Kort verblyf
4.0
Feb 2023

Eienaars baie vriendelik en alles was soos ons verwag het. Alles was in orde. Ons wiel het 'n slaggat geslaan en my man moes vroeg wiel laat verander en hy het nie ontbyt geëet nie. Die gastehuis het toe vir hom 'n toebroodjie gemaak, wat hy kon wegneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Nie wat ons verwag het nie. Die akkommodasie was nie op dieselfde standaard as ons vorige webtuiste besprekings waarvoor ons dieselfde filters gebruik het nie en waarvoor ons minder betaal het. Die gastehuis is oud (verskoonbaar), maar verwaarloos en baie basies: eenvoudig gemeubileer, geen mikrogolf of TV. Veral die badkamer kort opgradering. Die slaapkamermat was vuil. Ons kamer het vanuit die eienaars se TV-kamer geloop wat effens steurend was. Ons het nietemin goed geslaap en die ontbyt geniet. Ons het 'n ander kamer gebruik omdat die suite wat ons bespreek het, deur beurtkrag geraak sou word en ek nie die oop trap met my hoogtevrees kon klim nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Linken Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat 40, Howick, 3920, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZTc3OGU0LWM2MzctNGQzMC1hZWI2LTk4NWE1ZjVhOGNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 40 Fraser Street Howick 3920 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.479221515267 30.219720262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang