Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Montage Village

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir 40 Montage Village
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tesna D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesna D

Goeie ligging, rustigheid.

Die verblyf by die vakansiehuis was uitstekend. Die huis was ruim en skoon, met moderne geriewe en 'n pragtige uitsig. Die kombuis was volledig toegerus, die beddens was baie gemaklik, en daar was 'n groot sitkamer vir ontspanning. Die tuin was goed versorg en ideaal vir braai en buitelug-aktiwiteite. Algeheel, 'n wonderlike ervaring!

William M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William M

Spacious and pleasant.

A very comfortable unit with a large area outside for the kids.

Carlton M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlton M

Spacious, tranquil, well-equipped and just the place to be!

We were greeted by a very friendly Cathy. Accommodation is neat, well-equipped, spacious and just the place if you are looking for a tranquil break away. Stunning backyard and surroundings. Fireplace is definitely a winner on cold winter's nights! Will definitely recommend this place!

Jakobus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus B

Heerlik gekuier en in veiligheid gaan stap! Heerlike braai-area.

Voorwaar 'n paradyskuier! Waarde vir geld! Veilig en pragtig!

Franco C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco C

Baie lekker.

Was gemaklik en gerieflik.

Angela C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela C

Baie lekker gebly, dankie.

Die kompleks was baie rustig met pragtige voëllewe.

Sharon J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Absolutely fantastic.

Enough of everything, excellent beds, beautiful location, secure, clean. Lovely big stoep.

Calisha F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calisha F

Wonderlike ervaring.

Ek sal dit hoogs aanbeveel as jy 'n wegbreek nodig het en rustigheid soek. Dit was waarlik 'n waarde vir geld.

Venessa V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Rustige kuier saam met vriende.

Rustige kuier, lekker saam met vriende gebraai. Markie lekker naby. Mooi as jy voëls wil afneem.

Tessa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Wonderful friendly reception from our hostess.

Good family memories.

Rozell M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozell M

Die beste plekkie om te kon wees, vriendelike ontvangs. Baie pragtige huis.

Buiten die feit dat die muskiete baie bedrywig is, kon ons heerlik op die stoep kuier met ons braai. Ons het dit baie geniet. Kan enigiemand aanraai om die plek te geniet.

Eddie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D

Van die beste.

Cathy was a great host, friendly and always willing to assist, even after our stay she assist with baggage left behind. Fantastic service. Thank you.

Jade R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade R

A beautiful spacious, but cosy house.

We had an amazing time at 40 Montage Village. The house is spacious, cosy with a fire place, has a fully equipped kitchen with everything you need and a beautiful garden. A great place to be in winter and summer!

Rudiger F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudiger F

Absolutely great place.

Family and friends had an awesome time, place was clean, host friendly, location was great, super safe, we will definitely recommend to friends and hope to be back next year.

Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Hierdie is 'n baie mooi en gerieflike plek en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker hier gebly. Die plek is perfek geleë in 'n sekuriteits kompleks. Die feit dat dit aan 'n baie mooi park grens was 'n bonus. Ons het 3 kleinkinders 2 tot 10 by ons gehad en hulle het die groot speelruimte baie geniet. Die goot onthaalstoep met braal was baie lekker. Die plek is baie netjies en gerieflik. Ek sal die plek definitief aanbeveel. Dit is goeie waarde vir geld.

Nicolette H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

We will certainly visit again.

Such a lovely neat clean place with nice bedding, fresh towels and all the equipment we needed. Even a hairdryer. The fireplace was amazing, and the indoor-outdoor flow kept the children entertained.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis weer gaan kuier.

'n Lieflike en baie netjiese plek met lekker beddegoed, vars handdoeke en al die toebehore wat jy nodig het. Selfs 'n haardroër. Die kaggel was heerlik en die vloei van binne na buite het die kinders lekker vermaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlik en so rustig en ontspanne. Die huis en tuin was mooi en netjies en ons het bederf gevoel.

Shaun M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M

Lovely neat and well equipped home.

Tranquil home set next to a pond with beautiful bird life. One can still unfortunately hear some traffic on the N2 when it is quiet out.

Manie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V

Netjiese verblyf met volledige geriewe.

Die verblyf was van hoë gehalte. Netjies met 'n heerlike stoep en tafel buite. Die gras loop uit op die voëlreservaat, en die ruimte is heerlik. Daar is volledige geriewe, genoeg borde, messe, vurke, ens. Die verkeer is hoorbaar wanneer mens op die stoep kuier, maar nie te steurend nie. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel.

Sue S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

We took friends to the Garden Route Bike Park for the weekend and stayed at 40 Montage Village.

The 2 families stayed really really comfortably in the house. The house is equipped with everything you need and lives very easily.

Peter D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

All bedrooms surround a modern spacious high ceiling living room ideal for socialising with all conviences close on hand.

The house was clean, modern and suitable for indoor and outside living. The layout made the most of the beautiful natural park full of birdlife that surrounds the private north-west side of the property. We found it to be ideal it all types of winter weather. Our family of eight at no time felt cramped or without privacy. The hostess made us feel very welcome and we had the impression that if there was any need she would be on hand should any problems arise. We had a perfect holiday.

Marietta B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta B

Pragtig, gerieflik en baie skoon. Heerlike kuierstoep met 'n mooi tuin en gevoel van ruimte. Alles wat nodig is om gerieflik vakansie te hou.

Dis 'n heerlike, ruim leefhuis met alles wat nodig is om gerieflik vakansie te hou. Die stoep en pragtige tuin skep 'n rustige atmosfeer. Alles was baie skoon en netjies en 'n mens kan sien dit word goed in stand gehou. Die enigste nadeel is die geraas van die verkeer op die N2.

Melissa M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Heerlik, rustig en gerieflik.

Dit was 'n heerlike blyplek en het gevoel soos 'n huis weg van die huis met al die geriewe wat mens nodig het. Heerlike, ontspanne atmosfeer; net wat mens nodig het vir vakansie.

Melanie O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O

Alles baie gemaklik. Huis weg van huis.

Rustige atmosfeer en niks kort nie.

Avril D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril D

A luxurious, neat, beautiful home with every convenience for our comfort and relaxation.

A beautiful, spacious, neat home with a stunning, well manicured garden running off the entertainment area. Fitted with every convenience required and more. Warm, cosy and filled with character and comfort.

Anita K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Ons het dit baie geniet!

Alles was baie lekker!

Karin W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Fantastic accommodation

Great in all aspects.

Janice P - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice P

Well appointed house situated in a lovely complex.

Excellent accommodation, well fitted and very clean and comfortable. Situated close to all Garden Route amenities.

Enayet M - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enayet M

Wonderful, peaceful, and centrally situated

We loved our stay at 40 Montage Village, but wished there was a swimming pool, which would have made the a perfect holiday destination.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Montage Village, Wagtailstraat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NWQwY2IyLWU2YjEtNDQzNS04ZTYwLWVkMzVhOGM5YzgwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 40 Montage Village Wagtail Street 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011759746151 22.792103290558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang