Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Ocean Breeze

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 40 Ocean Breeze, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

40 Ocean Breeze is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks reg oorkant die strand in Winklespruit, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir vriende en familie wat op soek is na rustige verblyf vir hul besoek aan die Suidkus.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer lei na 'n stoep en het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder.

Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n enkelslaapbank vir 'n kind of volwassene, 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en lugversorging. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, direkte toegang tot Winklespruitstrand en 'n toegewese parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nikita R
Gesin met klein kinders
5.0
We loved being here, right on the beach and the pool very close to the apartment. We loved our stay here. Tracey went over and above to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jacolien P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon, netjies, goed vir my siel gewees. Alles wat jy benodig. Ja, baie veilig gevoel. Security en skoonmakers was 'n pluspunt, altyd vriende...
Sien meer
Sep 2024
Tammy G
Gesin met tieners
4.8
Peaceful and relaxing! We had an amazing time! The unit catered to all our needs; no detail seemed to be left unattended. This unit off...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Piet G
Gesin met klein kinders
4.2
Baie lekker, gerieflik, puik waarde vir geld. Ja, ons het baie lekker gebly, baie gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het.
Jan 2025
Neline S
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was 'n heerlike, ontspannende tyd in 'n baie netjies toegeruste eenheid. 40 Ocean Breeze is baie naby die see geleë. Die eenheid is baie volledig ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Ellcock-weg 47, Eenheid 40 Ocean Breeze, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 40 Ocean Breeze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 40 Ocean Breeze, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10a87a4535b01b2c0ffdaa42a0de39918671ca4c49d0571640ec55b89eefa55c22dee1301be5235807c809bd32006cce075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 47 Ellcock Road Unit 40 Ocean Breeze 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.093138786538 30.861861042288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang