Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Oceanview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maryland-laan 59, Glen Ashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

40 Oceanview is 'n pragtige selfsorgvilla in die hartjie van Glen Ashley, Durban-Noord. Hierdie stylvolle huis het moderne kenmerke en is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad en 'n jacuzzi met asemrowende see-uitsigte.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. 'n Tweede TV-sitkamer is beskikbaar. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Hierdie leefarea maak oop op 'n sonnige buite-onthaalarea met 'n sitarea en 'n Jacuzzi wat gaste kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 750

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Maryland-laan 59, Glen Ashley, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maryland-laan 59, Glen Ashley, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9974f3475f9e119fc4a1c8f9213902969cb0981382fcef94d00b34c207ffed983e9338673732062f4363cbbeb9afe0e8263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 59 Maryland Avenue Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.759095 31.049958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang