Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Oceanview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maryland-laan 59, Glen Ashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

40 Oceanview is 'n pragtige selfsorgvilla in die hartjie van Glen Ashley, Durban-Noord. Hierdie stylvolle huis het moderne kenmerke en is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien dit 'n swembad en 'n Jacuzzi met asemrowende see-uitsigte het.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n aparte toilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer in die vierde slaapkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die lugtige leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daaar is ook 'n tweede TV-sitarea beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure maak op 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai oop. Hierdie leefarea lei na 'n sonnige buite-onthaalarea met 'n sitarea en 'n Jacuzzi vanwaar gaste die see-uitsigte kan bewonder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 759

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Maryland-laan 59, Glen Ashley, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maryland-laan 59, Glen Ashley, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9974f3475f9e119fc4a1c8f9213902969cb0981382fcef94d00b34c207ffed983e9338673732062f4363cbbeb9afe0e8263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) 59 Maryland Avenue Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.759095 31.049958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang