Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Aspen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir 40 on Aspen
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Justus H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus H

Great place.

Was my tweede keer by 40 on Aspen en hulle sal my definitief weer sien.

Spykstra K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spykstra K

Gerieflike oornagplekkie.

Ons het heerlik gebly. Baie ruim en gerieflik. Pragtige groot badkamer. Kamer was ook ruim en gerieflik. Van WiFi, Netflix, warmkomberse op bed, heerlike koffiegerief met yskas. Mens kan nie vir meer vra nie.

40 on Aspen se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit word opreg waardeer.
Julle was voortreflike gaste!

40 on Aspen
Isobel W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel W

Gerieflik en naby.

Ons het gerieflik naby die huis gebly vir 'n 60ste verjaarsdag.

Carmen N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Net 'n slaapplek vir die naweek nodig gehad terwyl ons in die stad gekuier het.

Baie lekker gebly! Aangenaam verras met hoe netjies, spasievol en modern die plekkie is. Baie goeie waarde vir geld!

40 on Aspen se terugvoer

Baie dankie dat ons julle kon huisves - dis vir ons ‘n voorreg!

40 on Aspen
Linda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Wonderlik.

Rustige atmosfeer, baie netjies en goed toegerus, vriendelike personeel. Matty het my so tuis laat voel. Sien julle beslis weer. Blessings.

40 on Aspen se terugvoer

Dankie vir jou goeie resensie, Linda! Jy was 'n wonderlike gas.

40 on Aspen
Franco S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S

Would go there again.

There is a good view of Centurion.

Jury N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jury N

Very nice!

It is a pleasure to stay at 40 on Aspen. The host is friendly and the rooms are spacious, beautiful and a home away from home. Would stay there anytime.

Yusuf S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf S

We had a very nice stay, I would recommend the Guesthouse.

We stayed for about a week in the Guesthouse. The Guesthouse is well situated and we felt safe at all times. The garden and house are beautifully decorated. We had a very nice stay.

40 on Aspen se terugvoer

Thank you for your kind review - it is greatly appreciated!
You were stellar guests!

40 on Aspen
Tiegen V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiegen V

Great value for money.

We are very happy with our stay at 40 on Aspen. It is exceptional value for money. The rooms are beautiful and the beds are divine. Super comfortable. Beautiful bathrooms. Absolutely stunning. Would highly recommend staying here!

40 on Aspen se terugvoer

Thank you for your kind words, Tiegen - you were all awesome guests!

40 on Aspen
Thys P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys P

Great.

Great stay, lovely accommodation!

Elzette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Stil, veilige omgewing met pragtige uitsig. Tuine is asemrowend mooi.

Pragtige tuine met luukse kamers. Badkamers is silwerskoon!

40 on Aspen se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente Elzette! Julle is vyfster-gaste!

40 on Aspen
Retief B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retief B

Netjies en skoon selfs al het ons op kort kennisgewing geboek.

Baie netjies, skoon en ruim kamer. Baie sentraal gelee maar tog baie stil.

40 on Aspen se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer - julle was wonderlike gaste!

40 on Aspen
Jacques V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Heerlik.

40 on Aspen sal ek enige tyd aanbeveel. Dis baie mooi skoon, die tuin is pragtig en hy is naby alles.

Pierre V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Excellent, calming, welcoming.

My stay was brilliant. The welcoming aspect of the staff was truly amazing. This is a recommendation to anyone.

Eben D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben D

Mooi, netjiese verblyf.

Ek het lekker gebly. Ek sal dit aanbeveel.

Jacqueline D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Fantasties.

Het net een aand oornag, maar diens en vriendelikheid uit die boonste rakke. Sal beslis weer gaan en 'n naweek maak daarvan.

Jackie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Gemaklik, netjies en vriendelike diens.

40 on Aspen het 'n baie eksotiese gevoel. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die kamer was skoon, netjies en baie goed toegerus, en die tuin is pragtig met 'n baie rustige atmosfeer.

Marguerite R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite R

Hierdie was een van die beste oorslaapplekke waarby ons nog was.

Sal verseker weer gaan. Behalwe vir die skoon en netheid van die studios is daar baie aandag aan detail gegee. Mens kan sien dit is nuut oorgedoen en die afwerkings is van baie hoë gehalte.

Elaine M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Absolutely Beautiful, Stunning, Gorgeous and Money Worth️.

The Garden is so Beautiful. The Room was an Absolute Delight. We enjoyed every second. Many Thanks. We would recommend 40 On Aspen to others.

Neo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

Breathtaking!

Beautiful place and in a quiet gated neighbourhood. The place is very neat and worth the price. Well-manicured gardens feels like a sanctuary and you'll feel like you are far from city life. Will definitely be coming back!

Hawie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hawie D

Ons het heerlik gebly by 40 on Aspen.

Matty en Augistine was uitstekend! Die eenheid en perseel is uitmuntend - deur en deur waarde vir geld en lekker verblyf! Ons sal vir seker toekomstige verblyf na Centurion net by 40 on Aspen boek. Dankie Matty en Augistine!

Zaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaan D

Pure plesier.

Die hele erf is ongelooflik mooi en silwerskoon. Ontvangs was hoflik en baie behulpsaam. Ons kamer was pragtig ingerig en baie gemaklik. Die personeel sorg vir oulike details en maak jou verblyf regtig baie rustig en lekker. Ons sal beslis weer daar oornag.

Shane M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M

Inspiring place to stay.

We would highly recommend 40 on Aspen for the beautiful vision created in the rooms, building and gardens. The personal friendly service was just super special!

Jerry S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S

Definitief die beste wat ek in baie jare gebly het, ongelooflike goeie diens.

Sien sterre.

Gerhard D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie lekker en goeie omgewing.

Goeie mense en puik diens. Sal beslis weer daar bly.

Jean-ray S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-ray S

Great, so lekker gewees en dit baie geniet!

Die plek is skoon, mooi en modern! Sal dit beslis aanbeveel vir almal!

Jaimé C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jaimé C

The management is unorganized and rude.

We were met by the two workers, who were really nice and friendly people. The place itself is very nice. The main issue with the place was the manager of the place. She has no clue of managing a business. There is no reception, and no clear indication of when any payments are required - it is all handled by WhatsApp. We made a booking and paid the deposit as requested. To pay the rest of the amount my wife had to ask when payments are required. During our stay, the woman found it to be a good idea to come shout at us, like a child because we forgot to pay (the Friday) and 2 days late (end of week, we were going to pay on Sunday instead of Friday) with the payment (although nothing was made official with us), and asked us to leave. The rates suddenly changed from R614 to R940 because of the misunderstanding.

Chantelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Dit is skoon, netjies en baie mooi uiteengesit.

Dit was presies soos per die foto's. Besonders anders. Dit is baie stil en in ‘n veilige area. Kon niks vind om oor te kla nie en sal beslis weer daar oornag.

Kelebogile K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile K

An amazing stay.

Had everything we needed in the room. Room was nice and clean.

Braam V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Onbeskryflik lekker.

Dien was regtig goed. Julle het regtig mooi na als gekyk en my behoeftes eerste gesit. Sal gerus julle voorstel en gebruik.

Ben K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Absoluut uitstekend.

Buiten dat 40 on Aspen uitstekende waarde vir geld bied is dit 'n pragtige, rustige plek met die interessantste dekor, pragtige tuin en sommer baie ekstras om jou verblyf daar gerieflik te maak. Vir Augustine is niks te veel moeite nie en sy diens is uitstekend. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Braam V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Was ongelooflik lekker. Sal enige tyd weer daar kuier.

Ek sal die kamer bietjie omruil geld gewys, verder is dit die beste plek om heen te gaan as jy in 'n gastehuis sal wou bly!

Ben V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Vriendelike ontvangs. Kamer super netjies. Rustige omgewing.

Al wat nodig is is ’n spieël of spieëlkas om grimering en hare by te doen.

Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c876cd9ec7c65bc31f81b1a170c7536e42d48c42659b429320747271aeaeb4dd473bcb5b6444aef64624dc8ac4e06dd1fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 40 Aspen Crescent Zwartkop x4 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.863381511669 28.179961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang