Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Aspen

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R790 R593 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

40 on Aspen bied selfsorgverblyf in Centurion en is ideaal geleë vir sakereisigers.

Gaste kan tussen 4 eenhede op die eerste verdieping kies wat elk slaapplek vir 1 of 2 gaste bied. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, katoenlinne en handdoeke.

Elke eenheid 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix. Sommige kamers het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die stad. Gaste het toegang tot die lieflike stoep met leerbanke en 'n eetarea.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en parkeerplek is beskikbaar. Let asb. op dat rook in die eenhede verbode is, maar gaste mag in die tuin rook. Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.

Die gastehuis het sonkrag en daar is dus geen kragonderbrekings nie.

40 on Aspen is net 2 km van Centurion Mall en verskeie gimnasiums en besighede af, en 3 km van die Gautrain Centurion-stasie af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Justus H
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. Was my tweede keer by 40 on Aspen en hulle sal my definitief weer sien.
Aug 2024
Spykstra K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornagplekkie. Ons het heerlik gebly. Baie ruim en gerieflik. Pragtige groot badkamer. Kamer was ook ruim en gerieflik. Van WiFi, Netflix, ...
Sien meer
Jul 2024
Isobel W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en naby. Ons het gerieflik naby die huis gebly vir 'n 60ste verjaarsdag.
Apr 2024
Carmen N
Saam met lewensmaat
5.0
Net 'n slaapplek vir die naweek nodig gehad terwyl ons in die stad gekuier het. Baie lekker gebly! Aangenaam verras met hoe netjies, spasievol en mode...
Sien meer
Apr 2024
Linda R
5.0
Wonderlik. Rustige atmosfeer, baie netjies en goed toegerus, vriendelike personeel. Matty het my so tuis laat voel. Sien julle beslis weer. Blessings.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 40 on Aspen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c876cd9ec7c65bc31f81b1a170c7536e42d48c42659b429320747271aeaeb4dd473bcb5b6444aef64624dc8ac4e06dd1fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 40 Aspen Crescent Zwartkop x4 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.863381511669 28.179961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang