Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Portobelo

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Deidre P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Family thoroughly enjoyed their stay. Safe and secure. Our stay was very enjoyable. The apartment was so comfy and had everything we needed. We also made use of the braai as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie sentraal en rustig. Baie lekker ruim woonstel in veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Ons het baie lekker gekuier. Die woonstelle is baie mooi en die ligging is goed. Loopafstand na die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Uitstekend. Ja, heerlik en uiters gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2024

Het baie lekker gebly. Plek is gerieflik en goed geleë. Sien bostaande. Het lekker gebly. Daar is net minimaal kombuis toebehore. Plek was nie 100% skoon nie. Beddegoed het kolle op. Die komplimentêre skoonmaak was uiters swak. Die skoonmaker het net 3 beddens skoon oorgetrek en die badkamers met 'n lappie afgevee sonder om skoonmaakmiddels te gebruik nie. Haar foon was so hard met musiek dat ons moes vra om dit sagter te sit. Glad nie vriendelik gewees nie. Parkering was 'n probleem, die parkeerplekke is baie klein vir groot voertuie. Die motorhuis is te klein vir 'n groot voertuig. Die eienaar kan gerus bietjie aandag gee aan sy plek, veral die meubels.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 89

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 18, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e10012f3535b166cd486056c0e13b9f0c373f9dc41e741b4905dc2058c44c9212f159fe14f714be328379bd176fc770b0b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 18 Beach Boulevard West Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160404899035 22.107205272878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang