Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Puzzlebush

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Puzzlebush 40, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

40 Puzzlebush is 'n pragtige vakansiehuis met moderne, kontemporêre kenmerke op die Wild Olive Estate in Bloemfontein. Hierdie luukse verblyf is 'n oase van gerief, en ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n rustige wegbreek.

Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 pragtige en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul etes saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Langs hierdie sitkamer is 'n kuierarea met 'n ingeboude binnebraai en 'n kroeg waar gaste 'n drankie kan geniet, terwyl die vuur brand. Buite het gaste toegang tot 'n lieflike swembad met 'n uitsig oor die groen bewaringsgebied, 'n ideale area met stap- en fietsryroetes. Daar is ook braaigeriewe vir gesellige buitelug-etes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 40 Puzzlebush
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ignatius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Puzzlebush 40, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 40 Puzzlebush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Puzzlebush 40, Wild Olive Estate, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85cb4b41531697b2893e620d12aec8c72c13ebc4b8f3a371ae1fa3b38ea323ddef5d4d19c0e5d025460652bb75c4fc059ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 40 Puzzlebush Wild Olive Estate 9301 Vrystaat 021 201 8901 09:00-18:00 15:00 -29.0662709 26.2213842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang