Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 The Shades

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gen E
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Okay. The only reason I would not recommend 40 The Shades is because of the nightclub close by. The music was extremely loud until 2 in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Feb 2024

Bad experience with Thanusha from Prop247. Will not book with lekkeslaap again. We did not stay at 40 The Shades as the keys were not left for us.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Very neat place with a view and the perfect location. Stayed with the family and the place offers everything that is needed to make the stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Netjiese eenheid, gerieflik naby restaurante, en besigheidsarea. Die kompleks self is baie stil en rustig. Ons het die verblyf baie geniet, alhoewel ons klein kinders het en dit op die derde verdieping was het ons net altyd 'n ogie oor hul by die balkon gehou. Hulle het dit baie geniet om die see te sien van daar af met die skepe se liggies saans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2021

Ligging is so 800 m weg van see, moet oor pad loop. Lekker gekuier. Eenheid 21 is baie netjies maar daar kan gewerk word aan die netheid van die oond. Daar is kragonderbrekings maar geen kerse was voorsien nie dus was ons onkant gevang. Kan ook nie op die stoepie braai nie en die skottelbraaier was weggeneem toe ek vra om skoongemaak te word. Mens is nie altyd lus om die algemene braaigeriewe buite te gebruik nie, veral nie as dit reën en koud is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lena L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2018

Mooi omgewing, jammer vir konstruksie wat tans aan die gang is om die omgewing. Skoon en netjies. Goed geleë t.o.v. strand, winkels en restaurante. Konstruksie in proses langs kompleks, sou nie hier bespreek het as ek dit geweet het nie. Vreeslike geraas van vroeg soggens tot 17h00.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Thanusha
40 The Shades
Good day to you. Thank you for taking the time to send a review for 40 The Shades. Our apologies regarding the noise from the Construction site. We hope to see you soon and then possibly we can accommodate you in another apartment away from the construction site. Have a wonderful day. Best Regards Renay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwN2MyODAwLWUxZjQtNDc1MS1iNThmLWVjNjg1OTBiNzE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang