Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

400 On Delphinus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinusstraat 400, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 910 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

400 On Delphinus bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die gesogte Waterkloofrif in Pretoria. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n klein groepie vriende, want dit is naby groot ambassades en gewilde inkopiebestemmings.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste buite het hul eie privaat patio met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie voor die dag begin. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jane B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay. Lovely location, safe and central. Lovely apartment with everything you need for a short stay. Beds were very comfortable....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mari G
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n oase in 'n bitter besige dag. Dit was perfek. Baie smaakvol ingerig en heerlik stil.
Mei 2024
Rolette D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker oorgeslaap by 400 On Delphinus. Baie netjies en veilige verblyf, sal aanbeveel.
Mei 2024
Rozanne N
Saam met vriende
5.0
Heerlik geslaap, skoon en netjies! Gerieflik, veilig en presies wat ons nodig gehad het - baie dankie!
Mei 2024
Ilse Z
Gesin met tieners
4.8
Skoon, mooi, netjies, als wat mens nodig het. Baie goeie ligging. Ons het een aand gebly, maar sal dit definitief aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ipupa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Delphinusstraat 400, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 400 On Delphinus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinusstraat 400, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907d2c9711e207f895c6002c2c385aa917e5b59ee7515a2f70c367ff521daf9cf3a4382518a0b7196437fb921e037efd8aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 910 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 400 Delphinus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.785607746512 28.248346020901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang