Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 Kingfisher

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Robertsstraat, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

401 Kingfisher is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla tussen die fynbos op die luukse Romansbaai Beach & Fynbos Estate in Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek in die Overberg, aangesien dit net 500 m vanaf die landgoed se privaat strand is en met 'n houtvuurwarmbad spog.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het ook elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n stort en toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Daar is 'n TV, WiFi, 'n ingeboude kaggel , leefarea, eetarea en sitarea. Buite is 'n lieflike buite braai-area, beskud teen die wind.

Aan die ander kant van die huis is daar 'n warmbad met 'n uitsig oor die omliggende fynbos.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lord Robertsstraat, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Robertsstraat, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f4770724860a1b182057499b9429d2aa57a618f3b4fc596cf72f2e435145d079294144475363a33aee86a6bca6c8d68fc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) Lord Roberts Street Romansbaai Beach & Fynbos Estate 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.612913742218 19.332053921227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang