Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 La Ballito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

401 La Ballito is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kuskompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Die woonstel kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer wat dit ideaal maak vir 'n gesin.

Die woonstel is op die vierde verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en kombuishanddoeke saambring. Elke kamer het 'n plafonwaaier vir daardie warm somersdae.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Gemaklike rusbank en 'n slim-TV word in die leefarea voorsien; gaste kan met hul eie DStvNow-rekeninge by die TV aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar. Die WiFi is op 'n klein UPS en sal steeds werk tydens beurtkrag.

Die kompleks beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek.

401 La Ballito is net 230 m van die strand af, perfek vir branderplankryers, sonbaaiers en strandliefhebbers. Doendinge in die omgewing sluit visvang, swem, voëlkyk, fietsry en voetslaan in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 401 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7128da2a730480ae6cfb38124c541dfb709f72990e379b27e867a1399bb1c567f9c0cb4ddad2cd4ce556c545bfa434407ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 Jack Powell Road La Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.532622795322 31.22114364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang